Wine Cottage By The Sea
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 530 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tuine en oop ruimtes,en is ongeveer 15 minutes van Strand, 3 gholfbane, verskeie winkels en restaurante af. gaste kan ook die Wynlande maklik bereik. Die kothuis gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank of 'n dubbelslaapbank en 'n eet- en leefarea met 'n TV, WiFi, ingeboude kaste en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatkoker, 'n yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien. Tee en koffie word voorsien. Daar is ook 'n braai-area met 'n gasbraai en buite-etenstafel. Gaste kan ook die waskamer en stoorkamer gebruik.
Die kothuis het 'n privaat ingang, 'n tuin en 'n eethoek met uitsigte op die see. Die kothuis is apart van die hoofhuis, maar die gashere woon wel in die huis hierbo en is beskikbaar om enige wenke en advies oor die omgewing te gee. 'n Voertuig word aanbeveel om die omgewing te verken, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die sekuriteitslandgoed is naby strande, gholfbane, winkels, fliekteater, en restaurante geleë, en is ongeveer 'n halfuur vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 40 minute van Kaapstad se middestad af. Dit is 'n sekuriteitslandgoed, dus word gaste se identiteitsdokumente benodig om toegangskaarte te bekom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Farrel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Wine Cottage By The Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bel'Aire Winelands Estate, 21 Rue d' Valeur, Ou Stellenbosch-pad, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang