Wine Route 44 Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andreas & Viola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sarah M - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely location, extremely caring hostess & staff.
Lizel L - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Kurn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Redelik netjies, geen warm water.
Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer
Hello Kurn, thank you for your feedback. We explained to you the problem we had and we apologise for that. You would be happy to know, we have sorted the problem. We hope to see you in the near future.
Regards
Anthea
Ewen C - Mrt 2024
Algehele gradering
A quiet, clean place with good facilities.
Brian V - Feb 2024
Algehele gradering
Great!
Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer
Thanks for your great review and we hope to see you again here at our guesthouse. Kind regards, Viola.
Thea D - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon akkommodasie. Vriendelik en behulpsame ontvangs.
Heather S - Nov 2023
Algehele gradering
Great value for money!
Melody Leigh P - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Corlia D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Lauren N - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Johann H - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Hansie S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik.
Lloyd K - Sep 2023
Algehele gradering
Good stay, a little too cosy.
Lees meerMoira H - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam en is voldoende.
Christelle F - Jul 2023
Algehele gradering
My kollega het daar oorgebly na 'n werskfunksie in die omgewing. Die sleutel is uitgesit met duidelike instruksies. Dankie.
Charlene R - Jul 2023
Algehele gradering
It looked great on arrival, however, we had cold showers in the middle of winter.
Lees meerCecile G - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag voor daghospitalisasie.
Henry B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Slegs 1 nag.
Margie C - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Tegan F - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n awesome plekkie.
Rene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Annerie L - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het vanaf Noordwes gereis en het 'n sentrale punt gesoek om Somerset-Wes en die omliggende areas te besoek.
Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Annerie L - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly.
Michaela P - Apr 2023
Algehele gradering
Easter weekend get-away.
Bianca D - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing verblyf.
Joan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Was just we wanted time out for ourselves.
Daniel M - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Brian L - Feb 2023
Algehele gradering
Visit relatives.
Joha C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Natasja D - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and well equipped.
Renee V - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë en mooi plekkie.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Antoinette J - Nov 2022
Algehele gradering
Beste keuse vir verblyf in Somerset.
Amanda G - Nov 2022
Algehele gradering
It was comfortable and clean. Unit just what you need for a sleepover.
Claudia W - Okt 2022
Algehele gradering
Good but they need to look at their maintenance.
Amanda C - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal dit vir seker aanbeveel.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Sylvia T - Jul 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker gastehuis in Somerset-Wes.
Petronella D - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende mense. Geen loadshedding.
Johan C - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige ervaring in 'n pragtige omgewing in die mooiste kamer. Goed toegerus, netsjies en skoon.
Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit maak dit net soveel lekkerder om gaste te huisves. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Helani V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Rochelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Slaapplek by cottage met 2 slaapkamers, 2 badkamers.
Lees meerMishka K - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful place to be.
Riaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Petro V - Aug 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Jackie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable and organised.
Maryke T - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing. Kamer is netjies en skoon.
Seef C - Des 2020
Algehele gradering
Special care and especially Christmas Day.
Charlene W - Feb 2020
Algehele gradering
Dit lyk glad nie soos advertensie nie.
Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer
Die mense was in een kamer met klein kombuisie en ook 'n kamer in die groot huis en met 'n hele groot kombuis vir hul gebruik. Die bediende se sy het alles vir die vrou gewys. Alles in daardie kombuis was vir hul gebruik.
Ons of die bediendes is altyd beskikbaar en enigiets wat die gaste wil hê of wil gebruik is ook altyd beskikbaar.
Ek weet niks van die blindings nie, want hulle het niks gese nie. Hulle het nie een keer by die gastehuis gekook nie. Daar was wel 'n kraak in die muur en ons het gewag vir iemand om te kom regmaak. Dit was nou die Saterdag gedoen. Daar is geen verskil tussen fotos en wat die gaste kry nie. Wat ek wel weet is dat mense wat in gastehuise bly vat enige goed weg en dit is hoekom ons nie meer haardroeers en strykysters in die kamers sit nie. Hulle raak weg met talle ander goed deesdae. As gaste vra sal ons enigiets, sal ons dit gee of regmaak.
Margaret M - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n aangename plek.
Vanessa H - Des 2019
Algehele gradering
The place is beautiful, well kept and the hosts are great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek is pragtig, goed onderhou en die gashere is wonderlik.
Daar is min dinge beter as vars, skoon linne op 'n gemaklike bed. Die selfsorgkamer en kombuis het alles wat jy kon benodig tydens jou verblyf. Die plek is oop en ruim, goeie waarde.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Isabel B - Nov 2019
Algehele gradering
Comfortable, convenient.
Annette J - Okt 2019
Algehele gradering
Goed toegerus en netjies.
Johnathen S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie kalm, rustig en stil. Net wat ons nodig gehad het.
Anke V - Jul 2019
Algehele gradering
Nie regtig geskik vir meer as een aand nie.
Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer
Beste Anke,
Baie dankie vir die terugvoer.
Jammer dat u nie ons WiFi gekry nie. Dis orals in die gastehuis beskikbaar en dis vry. Die kode staan in elke kamer of jy was welkom om daarvoor te vra.
Daar is altyd badhanddoeke en klein handdoeke in elke badkamer Twee van elk. Ons bied ongelukkig nie 'bath sheets" nie omdat dit so baie water gebruik om te was, wat nie ideaal is in 'n gebied wat watertekorte het nie.
Die DStv is slegs beperkte kanale, soos by baie ander gastehuise wat van die gastehuis pakket van kanale gebruik maak. Baie gaste kom ook met Netflix of hul eie DStv op hul iPad. As mense wil sport kyk, kan hulle vra om in die gastesitkamer, waar die volle DStv pakket beskikbaar is, te kyk.
Die deure is soms styf in die wintermaande van die koue natterige weer hier in die Kaap.
Ek hoop ek het alles verduidelik tot u bevrediging.
Groete,
Kathy Mossop
Jeanne S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Leandra G - Jan 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is fantasties ingerig en het alles wat jy nodig het.
Delvee J - Jan 2019
Algehele gradering
Good.
Edri H - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik en mooi.
Madelein V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, mooi area. Baie behulpsaam.
Karin B - Nov 2018
Algehele gradering
Het n goeie nagrus gehad.
Wine Route 44 Guesthouse se terugvoer
Die deur is altyd gesluit as ek ontbyt voorberei. Ek dek net die tafels eers. daardie oggend net een tafel vir drie mense. Ek wag tot later om te kook. Die stoof, yskaste en al ander goed waarmee ek werk is anderkant die kombuis en die voorbereiding word daar gedoen. Moelik om te hoor. Die TV kan in die sitkamer verander wees as jy wil of vra.
Carina B - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Cheryl S - Sep 2018
Algehele gradering
We were very pleased with the accommodation.
Michael H - Jun 2018
Algehele gradering
Professional and friendly service even during heavy rainy conditions. Enjoyed the stay.
Lees meerTalana S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike, veilige, rustige verblyf.
Hilbert B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en goed toegerus. Frank en Cathy was baie tegemoedkomend en vriendelik. Sien julle volgende keer.
Amanda M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sylvia T - Des 2017
Algehele gradering
Bumpy start but nice accommodation and kind hosts.
Lees meerNadine P - Des 2017
Algehele gradering
Comfortable stay, well situated and pleasant rooms.
Sabine T - Des 2017
Algehele gradering
Cape Links is very clean and neat. Frank is very professional and accommodating.
Elizabeth V - Okt 2017
Algehele gradering
We had a wonderful time at Cape Links.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n wonderlike tyd by Cape Links gehad.
Ons was vinnig daar, maar ons het dit baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Isabel V - Aug 2017
Algehele gradering
Wat hulle belowe jy kry, dit is wat ek gekry het.
Renier P - Mei 2017
Algehele gradering
Aangenaam, fasiliteite skraps.
Stephan N - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig!
Donald G - Jan 2017
Algehele gradering
Felt like home, very neat, friendly owners.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het so tuis gevoel soos by my eie huis, vriendelike eienaars.
Swembad was great op 'n warm dag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Was 'n wonderlike atmosfeer.
Willem I - Des 2016
Algehele gradering
I must say the stay was absolutely wonderful, I would like to stay there again.
Gary B - Des 2016
Algehele gradering
Very comfortable, and great value.
Clive J - Aug 2016
Algehele gradering
Quiet and relaxing stay. Will definitely return.
Renier S - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Andria C - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en sentraal geleë. Definitief waarde vir geld.
Coan G - Mei 2016
Algehele gradering
Very nice friendly people and very accommodating!
René M - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Netheid eksieperfeksie!
Isobel T - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en skoon en veilige parkering!
Johan T - Jan 2016
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Joan E - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige vars skoon verblyf.
Jacques M - Des 2015
Algehele gradering
Het die mooi gastehuis baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irene-weg 191, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap