+18
Selfsorg in Oudtshoorn

Winemaker's Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lianie E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Vriendelik, skoon, veilig. Ashley was so behulpsaam en vriendelik. Die plek is skoon en netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was rustig en stil. Dis baie gerieflik en netjies. Sal 100% aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beauthe R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantastic. We had a wonderful stay. The unit is very spacious and has a homely feeling. Beautifully decorated and has everything that is needed. The host is friendly and was very accommodating, going the extra mile to add another room to the unit because we were 8. She also supplied a cot for the baby and lent us a pram to use while at the unit. I would definitely recommend Wine Makers Rest to anyone. The area is safe and quiet. The host went the extra mile and added bubble bath in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar L
1 nag
4.8
Jan 2026

Heerlike plek om te bly. Ek sal dit beslis kan aanbeveel. Baie lekker! Koue water in die yskas. Koue sap! Netjies. Goed geleë. Veilige stil area. Maklike, veilige parkering vir my enorme Quantum bussie. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. As ek twee goed kan uitlig: 1. Die steen geboude bank in die een slaapkamer sal ek die hout deksels met kussings toe maak en afrond. 2. By die een enkelbed is net die een kant van die kragprop bruikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angela T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Ruim met veilige parkering. Baie ruim en gerieflik. Uitstekende kommunikasie van die gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gerieflik en netjies. Gerieflik en netjies en smaakvol. Toegang tot swembad is 'n groot pluspunt! Baie stil area. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect for an overnight stay. Clean, comfortable and equipped with quality linens and appliances. We had a most enjoyable stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frantisia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastic. It was a fantastic stay. Neat, safe and the host was friendly. Simba the cat was the best. Truly enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

It was a pleasure and peaceful! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashlea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 6)
Bespreek

59 Melville Street, Westbank, Oudtshooorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacb76ecfbaff565234463f2de542a5d0634187b6f6e09a03a9575625e2a1f5feb4326a5db431eafd198f0126594fefcb541?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 59 Melville Street Westbank 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.6000186 22.194612
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang