Wining Whale
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscuslaan, Labella Kompleks 164, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winning Whale is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in Gordonsbaai geleë is. Dit spog met 'n berguitsig en is stapafstand vanaf die strand.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en lei na 'n sitarea. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, speletjies en boeke. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby 'n verskeidenheid wynkelders, restuarante en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Augusta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Hibiscuslaan, Labella Kompleks 164, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Wining Whale het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscuslaan, Labella Kompleks 164, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap