Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëlings.
Let asseblief daarop dat hierdie 'n hoërisiko-brandgebied is. Vuur word slegs in aangewese areas toegelaat, buite op die stoep of binne die kaggel. Geen vure of sigaretstompies word op die plaas toegelaat nie.
Winterhoek-plaas is pragtig om te geniet, maar jy bly op eie risiko.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang