3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 3 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Winterhoek Farm Cottage is 'n bekoorlike selfsorgwegbreekplek op 'n vrugteplaas in Tulbagh. Die kothuis is ideaal vir diegene wat lief is vir die natuur of 'n rustige wegbreek soek.
Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n derde gas in die leefarea. Die kothuis het ook 'n buitebad.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek.
Daar is ook 'n boma wat deur die natuur omring word waar gaste lekker kan kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Winterhoek Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winterhoek Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang