Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winton Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik, natuur, stilte, rustigheid. Die stilte van die plek is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Stil en rustig met baie karakter. Ons het Winton baie geniet! Mooi, skoon en met baie karakter. Gasvrye mense wat sommer die vuurtjie vir ons gepak het en vars melk in die yskas gesit het. Baie dankie, ons sal beslis weer kom en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suré
Winton Gasteplaas
Baie dankie, Ninette. Ons sien uit om julle weer te ontvang! Mooiste wense!

Hendrik K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Oornag op pad na Namakwaland. Lekker plekkie in die veld! Heerlike kos en vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Rus, rustigheid en pure plaas. So 'n lekker kuier en oornag! Wonderlike gasvryheid, stilte, miljoene sterre, silwerskoon en netjiese akkommodasie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suré
Winton Gasteplaas
Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang en te ontmoet! Ons mooiste wense vergesel jou!

Marlette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Kraakvars beddegoed, heerlike warm water, vars plaasmelk in die yskas . Ons het baie lekker gebly op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Wonderlike wegbreek. Ons het die tyd baie geniet by Winton. Die gasvryheid van die mens van die Kalahari is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinart B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Rustige plaasomgewing. Doodstil, lekker warm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie M
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Rustig, stil, netjies en vriendelik Ek en my twee Scotties het vreeslik lekker gebly op Winton. Die huis was goed toegerus en baie netjies. Die braai-area was 'n lekker bederf en ons het vir ure gesit en ontspan voor die vuur terwyl ons luister na die naggeluide! Die sterre was ongelooflik! Koos en Susan is ook baie vriendelik en behulpsaam! Ek het my kar se ligte aan vergeet en kon glad nie eens my kar oopsluit nie, maar hulle het my vinnig gehelp. En 'n paar toertjies geleer! Ek beveel Winton beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fd J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie ontspanne en 'n wonderlike uitkom uit die stad. Het lekker gebraai en saam kinders tyd spandeer in veld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Die beste van alles. Mens kan skaars glo wat die Van Zyls op hierdie afgeleë plek met 'n 100 jaar oue huisie reggekry het. Daar is geen pretensie van luukse nie, maar alles werk soos dit moet werk. Die buitekant lyk oorspronklik, maar binne is dit ruim en verrassend modern, met die geriewe wat 'n besoeker aan die Kalahari nodig het. Kan dit nie sterk genoeg aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aN7jxh5IpbyHLueudLr8wmgeLtG9QI60EmW03G2ttrk8cTp8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.496786160002 22.628308992056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang