4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Witkrans Farm, Portion 697/1, Flower Valley, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Witkrans Farm - Buchu Cottage is in Flower-vallei, Wes-Kaap. Die plaas bied manjifieke uitsigte op Witkransberg en Swartkransberg. Daar is verskeie staproetes op die perseel. Witkrans is 'n lid van Birdlife SA en is een van die beste plekke in die Overberg vir voëlkyk.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n gasstoof en stoof, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n kaggel.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n braai-area, perfek vir skemerkelkies terwyl gaste die asemrowende natuurskoon bewonder. Gaste het toegang tot 'n houtvuurwarmbad in die tuinarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Witkrans Farm, Portion 697/1, Flower Valley, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Witkrans Farm- Buchu Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Witkrans Farm, Portion 697/1, Flower Valley, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang