Witrivier Farmstay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fransa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Alida P - Apr 2024
Algehele gradering
Definitief aan te beveel. Alles wat jy nodig het is daar.
Bernadette G - Jan 2024
Algehele gradering
Rus vir siel.
Erna S - Jan 2024
Algehele gradering
Die eienaar was baie gasvry.
Witrivier Farmstay se terugvoer
Dankie Erna. Dit was lekker dat julle by ons kon kuier. Ons sal aandag gee aan die WiFi-konneksie.
Marene V - Des 2023
Algehele gradering
Keurig ingerig en 'n pragtige ligging.
Wouter C - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was gerieflik, ruim en rustig. Baie netjies.
Bianca-leigh B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was so lekker! Beveel definitief aan!
Witrivier Farmstay se terugvoer
Hello Bianca. Dankie vir julle terugvoer. Ons is vreeslike bly julle het dit geniet by ons en hoop om julle spoedig weer te sien.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Onverwags Plaas, Baiaanskloof Natuurreservaat, Oostelike hek, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom