LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Gastehuis in Tulbagh

Wittedrift Manor House

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Vos Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wittedrift Manor House is 'n gastehuis in 'n indrukwekkende Kaaps-Hollandse huis in die middel van Tulbagh, net 'n entjie se stap van Kerkstraat, restaurante, museums en winkels af.

Manor House beskik oor 3 ruim vleuels met 5 gastekamers en 3 aparte tuinkothuise. Al die gastekamers het en suite-badkamers en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, parkeerplek op die perseel, swembad, braaiplek en 'n groot tuinarea. Twee van die tuinkothuise het elk slaapplek vir 2 gaste en die derde tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Al drie die kothuise het 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en toegang tot 'n swembad, braaiplek, 'n veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Die gemeenskaplike leefarea het 'n ontbyttafel, sitkamer met DStv en 'n kaggel plus 'n groot eetkamer. Die kombuis het tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en koekies. Muesli is ook beskikbaar.

Die gastehuisgeriewe sluit 'n skoonmaakdiens in en wasgoeddiens kan gereël word. Die gastehuis is naby 'n gimnasium en daar is 'n aantal restaurante in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Lynette P
Saam met vriende
5.0
8 very happy hikers after walking 175 km. We were a hiking group walking from Citrusdal to Tulbach. It was an awesome experience, from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Corrie P
5.0
Baie lekker. Huis met baie karakter. Lekker gebly en dorpie is pragtig.
Jan 2026
Shylo S
Besigheidsreis
5.0
Very happy, thank you. I booked for an employee who was satisfied with his stay. He says the accommodation and host were great. The roo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Linda P
Saam met vriende
4.6
Heerlike, gasvrye, netjiese gastehuis! Baie netjies en mooi en lekker gebly. So gasvry om ons vroeër te laat inboek om reg te maak vir troue. Kan besl...
Sien meer
Nov 2025
Eric L
Saam met lewensmaat
4.0
Net een nag geslaap. Is goed ontvang. Bedlampie het nie gewerk nie.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 5 Vos Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wittedrift Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Vos Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWe8pnNAvweM8RIIwwKfjMUQADnHiHmr2KsJgjTEyAM1cqWK8xm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 5 Vos Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.28949 19.13879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang