Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witwater Guest House & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Friedstraat 41, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Witwater Guest House & Spa spreek van elegansie met verwelkomende 5-stgasvryheid. Hier bied 'n gastehuis vir jou 'n boetiek-hotel gevoel met sy groot tuine en ruim interieur - dis moeilik om te glo dat die gastehuis so naby aan die OR Tambo Internasionale Lughawe is.

Die atrium binne en smaakvolle dekor dra by tot die atmosfeer en maak dat gaste nooit wil huis toe gaan nie. Geriewe sluit in 'n besigheidshoekie, WiFi, 'n groot leef- en sitkamerarea waar jy heerlik kan ontspan met 'n boek. Die hoof ontbyt-area maak oop op 'n stoep wat uitkyk op die swembad en die tuin. Dan is daar ook konferensiegeriewe vir tot 10 afgevaardigdes, 'n Romeinse bad-styl Jacuzzi en natuurlik die spa!

Ons bou voort op jare se ervaring by Witwater Safari Lodge en Spa in die Limpopo se Waterberge. Die spa by Witwater Guest House & Spa is van hoogstaande gehalte en standaarde. Daar is ook dubbel-behandelingsgeriewe vir paartjies of vriende. Enkel-behandelingskamers is ook beskikbaar vir gesig-, lyf- en waterbehandelings. Verder is daar 'n infrarooi-kamer met kleur- en aromaterapie-geriewe en manikuur- en pedikuur-stasies ideaal vir 'n dag se pamperlang.

Daar is ultra-moderne konferensiegeriewe vir tot 10 afgevaardigdes. Na die konferensie kan die sakelui heerlik by die spa ontspan of in die Jacuzzi vir tot 12 mense.

Die 5-ster Witwater sal voorsien aan elke behoefte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Witwater Guest House & Spa
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Friedstraat 41, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Witwater Guest House & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Friedstraat 41, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OTkyOGY4LTg4OTMtNGI5Ny1iOTExLTk3MzE1YzY5YWMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 41 Fried Street Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.084102007012 28.252694606781