Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wokini Guest House & Game Farm

Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 selfsorg-eenhede elk met 2 slaapkamers sowel as en suite-geriewe. Elke eenheid bestaan uit 'n leefarea met 'n TV en DStv, eetarea, lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis met gasbraaigeriewe op die dek. Linne en beddens is van hoogstaande gehalte. Aanskou die wild vanaf jou eenheid se dek of swem in die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Al die selfsorg-eenhede word daagliks skoongemaak. Geen maaltye word vir selfsorg voorsien nie.
Die gastekamers word daagliks skoongemaak en aandete kan teen R150 per persoon voorgesit word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamers
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 slaapkamers in die gastehuis. Elke kamer bestaan het 'n lugversorger, en suite-badkamer, TV met DStv, tee- en koffiegeriewe, klein werksoppervlak, yskassie met gratis water en vrugtesap, tee- en koffiegeriewe en 'n klein werksoppervlak. Die kamers het 'n verskeidenheid tipe beddens soos koningingrootte, dubbel of twee enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Al die selfsorg-eenhede word daagliks skoongemaak. Geen maaltye word vir selfsorg voorsien nie.
Die gastekamers word daagliks skoongemaak en aandete kan teen R150 per persoon voorgesit word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 164, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDdjM2RkLTc3NWYtNDJhNi05MDU5LTc2OWViMmJhYmZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Portion 164 Alkmaar 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.448019343039 30.847651362419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem