Wolfkop Biesievlak Villa
36 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wolfkop Biesievlak Villa is 'n ware versteekte juweel, net 10 km vanaf Citrusdal geleë. Die kampterrein het 6 villa's wat 'n groot oop spasie voor die villa's het vir kinders om wild en vry te loop.
Die kampterrein beskik oor 8 ruim tente wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Elke tent sluit 'n leef- en eetarea in, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster.
Vir die ultieme ontspanning kan gaste in die KolKol-houtvuur-bubbelbad week en hulself ten volle verdiep in die skoonheid van die omgewing. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Dit is glamping op sy beste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 68
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang