LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wolwehoek Private Reserve | LekkeSlaap
+22

Wolwehoek Private Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwehoek Plaas 105, Keisie Vallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wolwehoek Private Reserve is naby Montagu in die Breëriviervallei geleë. Leopard's Kloof Camp lê diep in die berge in 'n afgesonderde vallei en is ontwerp om gaste soos ontdekkingsreisigers uit die verlede te laat voel.

Die luukse tent-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en 'n toilet. Dit lei na 'n buitebraai met wonderlike uitsigte oor die vallei. Die bed het gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Handgemaakte seep en lyfprodukte wat organies, vry van chemikalieë en met fynbos-olie vervaardig is word ook voorsien.

Die sitkamer het 'n groot Chesterfield-bank en 2 leunstoele. Die kombuis het 'n gasstoof en yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Volg die wandelpaaie om die kamp na die swembad wat met 'n houtverwarmer toegerus is om dit in 'n borrelbad te omskep. Die braai-area en die buite-sitkamer het 'n groot braai en 'n pizza-oond. Alle eetgerei, toerusting om pizza mee te maak, braaigeriewe en 'n potjiekos word voorsien, asook hout vir die braai, oond en borrelbad.

Montagu is 'n dorp in die Wes-Kaap, ongeveer 180 km van Kaapstad in die westelike Klein Karoo af.

Slaapplek

’n Bespreking by Wolwehoek Private Reserve sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Wolwehoek Plaas 105, Keisie Vallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwehoek Plaas 105, Keisie Vallei, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d092791c81c4199957b218f1679295a191d16ac570cab2295866dec706b230d79c067df1e1f3e56a4f9ed6f820e701c2f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) Wolwehoek Farm 105 Keisie Valley 6270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.690852649581 19.896733760834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!