Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwekrans Eco Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Wolwekrans Eco Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met vriende

Die beste, die mooiste, uitstekende verblyf. Asemrowend.

Trappe van vergelyking vir lekker. Lekker, lekkerder, Wolwekrans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Dit was absoluut asemrowend gewees. Die uitsig is 'n belewenis en die chalet is van topgehalte! Ek stel wel voor dat mense met 'n 4x4 of 2x4 voertuig gaan wat nie laag is nie. Die pad is woes, maar die ervaring vat die koek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Wonderlik.

Ons het heerlik gebly. Goeie diens, asemrowende natuurskoon en uitsigte. Wonderlik toegerus met alles wat mens kan benodig. Die warm bad was heerlik - ons kinders het dit terdeë geniet. Alles pragtig skoon en lieflik. Dit was 'n heerlike naweek gewees. Ons het selfs die Weltevreden-roete tot by die Sudwala-grotte met ons bergfietse aangedurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gaan.

Was 'n naweek. Was besonder ongelooflike uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle V
Gesin met tieners

Stukkie hemel op aarde.

Fantastiese ligging. Alles mooi ingerig en gerieflik in chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel E
Gesin met klein kinders

Behoorlike sielsrus met asemrowende uitkyk op die natuur.

Verskriklik lekker gebly! Die verblyf en uitsig was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Wow!

Dit was wow, die mooiste uitsig en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Gladnie vir mense wat hoogtevrees lyers is nie, andersins baie mooi en lekker.

Die verblyf was puik. Daar was egter geen brosjure om ons in te lig oor wat daar gedoen kan word nie. Daar is blykbaar staproetes en watervalle, maar ons het geen idee gehad oor waarheen om te stap of hoe ver dit is nie. Daar is nie veel om te doen as jy nie aan die aktiwiteite deelneem nie. Die gevolg was ons het 'n dag voor die tyd teruggekeer huistoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, baie lekker, sal verseker weer gaan.

Dit is 'n pragtige plek! Die natuur is pragtig. Daar is staproetes. Die plek is goed ingerig en die swemplekkie is 'n bonus. Die deeg in die yskas was 'n heerlike verrassing! Alhoewel die pad nie vir gewone voertuie is nie, is dit verseker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula Oelofse O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula Oelofse O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning mooi plek. Eienaar gaan uit haar pad om jou gemaklik te maak.

Ongelooflike mooi plek al was die pad bietjie van 'n uitdaging om by die lodge te kom. Maar as jy eers daar is, besef jy dit beslis die moeite werd. Die deeggie wat vir ons in die yskas gelaat is, was 'n wenner. Beslis 'n moet as jy die Laeveld besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma H
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Kos vir die siel. Rustig, netjies, gemaklik, amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leske V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leske V
Saam met vriende

Wonderlike eenheid met ongelooflike uitsig.

Wolwekrans het wonderlike selfsorgeenhede. Die eenheid is baie netjies en skoon en het alles wat mens nodig het. Die uitsig is uit 'n ander wêreld. Ons het die "hot tub" geniet. Dankie vir die deeg in die yskas, dit was welkom. Ons sal gerus weer Wolwekrans besoek en beveel dit aan. Let wel dat 'n 4x4 of hoë grondvryhoogte voertuig definitief nodig is om by die eenhede uit te kom, maar dit is definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Wat 'n ongelooflike plek! Die uitsig vanaf die Chalet se stoep slaan jou asem weg! Alles is so mooi skoon en netjies. Daar is alles wat jy kan nodig kry in die huisie. Die lekkerste vir ons was die "hot tub" met die ongelooflike uitsig! Sarah is so vriendelik en geduldig met al ons vrae, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Chalet is super privaat, voel of ons die enigste mense daar was! Wees net voorbereid op die pad na die chalet toe. Dit was nogals 'n uitdaging, maar oor en oor die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neola U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neola U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Jy sal nie 'n fout maak nie. Ons het 'n heerlike tyd gehad en dit was soveel meer as verwag. Dit is so privaat en rustig. Ons het gedink mens sal nie selfoon-sein hê nie, daar was wel wat vir ons goed was, want ons kinders was by die huis. Mens kan ook jou selfoon charge. Die personeel maak die hele ervaring vir mens so spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Hi Neola
Thank you for the lovely review!
We are so glad that you enjoyed your time with us, at Wolwekrans, and hope to welcome you back again soon.
Warmest regards,
Sarah

Wolwekrans Eco Lodge
Lindie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R
Gesin met klein kinders

Asemrowend, puik diens!

Het elke oomblik geniet! Puik diens en asemrowende ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Hi Lindie
Thank you for taking the time to give us a review, it is much appreciated.
Warm regards,
Sarah

Wolwekrans Eco Lodge
Riaan O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O
Gesin met tieners

Toegang tot die lodge was uitdagend, maar die moeite werd.

Die toegangspad tot bo-op berg verg moeite, maar die akkommodasie en die uitsigte maak dit meer as die moeite werd. Wolwekrans is 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Hi Riaan,
Thank you for your review.
We are so glad that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Wolwekrans Eco Lodge
Nicolette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met klein kinders

Ons sal vir seker weer 'n draai moet maak!

'n Stukkie hemel - die paadjie tot by die verblyf is uitdagend - maar vir seker die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you are looking to escape to a place of peace like no other, this is it!

There is no way to describe this venue, I would love to tell the world how awful it was and keep this gem all to myself but to be honest the location is just amazing. They could house you in little brick boxes and you honestly would not care, the views and beauty of this mountaintop retreat make going indoors unthinkable! We stayed in the safari tent option, and slept in a massive and comfortable bed with the tent wide open to the evening breeze and the sound of the waterfall. Days were spent hiking, evenings relaxing by the firepit braaiing and just decompressing. You don't hear or see any sign of the other guests and it is easy to believe you are the only inhabitants there. The only negative would be the access, you definitely need a vehicle with high clearance to get up to the venue which may be restrictive to some.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Mooiste natuur - beeldskoon!

Heeltemal verwyderd van die stad. Asemrowende uitsigte! Kamers skoon en luuks. Baie welkom gevoel met aankoms. Baie lekker dat hul jou vrieskas behoorlik stock met ys, dis gewoonlik altyd 'n probleem. Vars deeg vir die varkie-oond was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en ontspannend gewees, baie gestap en baie gebraai.

Dit is die ideale plek om jou kop skoon te maak. Die stilte is groot. Dit is 'n groot voordeel om 'n 4x4-motor te gaan. Ons het met 'n 2x4-motor gegaan en dit was nogal 'n ervaring gewees. Die uitsig van daar bo af is ook asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met vriende

We had a great stay!

The view is something out of this world. The best place to be if you really want to take in the beauty of Schoemanskloof! Beautiful place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Thank you for the kind review Natasha, hope to see you soon again.

Nedine x

Wolwekrans Eco Lodge
Leon V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Being one with nature.

It is a unbelievable place with a stunning view! This is a ECO Lodge and the ideal way to reset and clean your head. The hiking trails is beautiful and their is a swimming pool to relax by! I will recommend to arrange your traveling time in such a way that you do it during day rather than night. It is a steep climb but managed it well with our 4x2 vehicle (High Clearance). Will definitely go and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Thank you for your 5 star review!

Wolwekrans Eco Lodge
Nelia L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Baie netjiese plek met ongelooflike uitsig.

Ons het ons tyd by Wolwekrans baie geniet. Die pad op is wel rof, maar ons het dit reggekry om met 'n Mazda 2x4 bakkie op te kom. Die pad was droog, ek glo met modder sal dit dalk 'n ander storie wees. Floors is baie behulpsaam en het ander lede van die groep opgery aangesien ons nie met 'n Honda CRV wou probeer nie. Die plek is netjies en die uitsig wonderlik. Ons sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Dankie Nelia, sien julle gou weer. Groete Nedine

Wolwekrans Eco Lodge
Ronel D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met vriende

Hierdie is 'n juweel van 'n plek. Sal beslis weer teruggaan om die staproetes te doen.

Die uitsig is absoluut asemrowend! Die chalets is netjies en skoon en die mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Kan nie wag om julle terug te verwelkom nie Ronel. Dankie vir jou resensie - Groete Nedine en Span

Wolwekrans Eco Lodge
Alice A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice A
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en baie rustig.

Dit was 'n baie lekker vakansie, min om te doen behalwe stap en kaartspeel. Maar ons het heerlik die natuur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie Alice, hoop om julle gou weer te sien.

Wolwekrans Eco Lodge
Pieter V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig!

Ons het 'n heerlike tyd by Wolwekrans gehad, het 'n gasvrye verwelkoming ontvang en kon nie ophou na die asemrowende uitsig kyk nie. Ons het die seil toegetrek om die ingang van die stoep toe te maak en ons 20 maande kleuter het veilig op die stoep gespeel. Enige hoë voertuig kan daar uitkom, vat dit net rustig sodra jy op die 2-spoor-paadjie gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie Pieter vir die mooi resensie. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Wolwekrans Eco Lodge
Elsje J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje J
Gesin met klein kinders

Prentjie mooi!

Dit is voorwaar 'n mooi plek. Rustig waar mens jou batterye kan herlaai. Oom Freddie en Tannie Andrisia is wonderlik en sal jou sommer gou laat welkom voel. 'n 4X4 is definitief 'n moet!! Maak seker jy het al jou goed wat jy nodig het vir jou hele verblyf, want om 'vinnig' te ry is nie 'n opsie nie - dit vat jou so 30-40 min om bo te kom en dieselfde weer af (afhangende van die weer ook) Ons sal definitief weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie Elsje vir die mooi resensie. Ons hoop om jou en jou familie gou weer te sien.

Wolwekrans Eco Lodge
Retha D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon onbeskryflik. Baie voëls.

Meubels van die oudste huisie is nie in goeie toestand nie, maar dit word glo binnekort oorgedoen dan sal dit absoluut waarde vir geld wees. Ander twee huisies is nuut en in goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Wolwekrans Eco Lodge
Michelle C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Rus vir jou siel!

Die plekkie is soos iets uit 'n sprokiesboek! Jy is omring deur die mooiste mooi van die natuur en sy rustigheid. Dit is werklik een van ons gunsteling-plekkies nog. Dit is hier waar families mekaar opnuut vind. Jy is weg van die gejaag van die lewe en kry werklik kans om te rus. Die plekkie is baie goed ingerig en smaakvol versier! Die pad na die plekkie is wel redelik uitdagend en 'n 4x4 of hoë voertuig word sterk aanbeveel. Ons sal vir seker weer hier bespreek. Dankie vir puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Wolwekrans Eco Lodge
Florette B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde!

Andrisia en Freddie het baie moeite gedoen om ons verblyf so spesiaal as moontlik te maak. Sal dit vir seker aanbeveel vir enige een wat net lekker wil ontspan. Daar bo is dit net jy, die natuur en ongelooflike mooi uitsigte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Sien julle gou weer, dankie vir die mooi resensie.

Wolwekrans Eco Lodge
Christo P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Gesin met klein kinders

Asemrowend, stil, pragtig, vars. Hoogs aanbeveelbaar.

Regte rus vir jou siel. Nie maklik sal mens so kan ontspan so naby aan die dorp nie. Ongelooflike uitsigte en voëls. Vrek lekker water uit die bergfontein. Jy sal lus wees om die son op en af te sien gaan elke oggend en aand. Ongelooflik mooi piekniekplek langs die fontein in die kloof. As jy regtig wil wegkom van als gaan bly in die heel boonste chalet, geen 220v om jou foon te charge, net solar-ligte en gasgeyser (selfde amazing water uit die fontein). Die ander 2 chalets het inverters met 220v en is heelwat nuwer maar is bietjie nader aan mekaar maar ver genoeg dat jy nie sal gepla wees as daar ander mense is. Baie goeie geriewe, chalets het ingeboude braais en boma tipe braais, yskaste, gasstoof, kaggels, warm storte met great views. Vat asb. net jou bakkie of SUV met grondvyhoogte of 4x4. Jy sal met 'n plat kar die pad teen die berg op kan ry maar met 'n bakkie as jy mooi ry neem die 3 - 4 km klipperigge grondpad so 25 min as jy mooi stadig ry. Ek het die paadjie baie geniet met my 4x4-bakkie. As jy met jou 3-reeks gaan sal jy beslis net een keer weer afgaan. Onthou om by die Joubert en seun padstal te gaan great vrugte en juice en die beste peri-peri-sous in die wêreld koop.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Baie Dankie Christo. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Wolwekrans Eco Lodge
Renate S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Saam met vriende

Netjiese verblyf met pragtige uitsigte.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Freddie en Andrisia. Die huisie is baie netjies en skoon met ongelooflike mooi uitsigte. Die seile wat aangesit is op die stoep het ’n groot verskil gemaak toe die wind begin waai en dit reën die Saterdagaand. Vroegoggend koffie met die son wat opkom oor Schoemanskloof is baie spesiaal. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalisa C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa C
Saam met vriende

Stunning, jy rus tot in jou diepste wese.

Die naweek was ongelooflik. Die natuurskoon is asemrowend dag en nag. Die staproete lei na 'n prentjie mooi waterval / stroom. Die stilte is medisyne vir die siel. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak. Die enigste uitdaging is die pad boontoe wanneer dit reën. 'n 4x4 voertuig is dan definitief 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wolwekrans Eco Lodge se terugvoer

Annalisa, baie dankie. Ons sien julle gou weer. Ons verbeter die lodge elke maand.

Wolwekrans Eco Lodge
Elme S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elme S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, met geleentheid om lekker te rus.

Baie mooi en lekker woning. Ons het dit waarlik geniet. 'n Paar afrondings wat dit dalk sou beter maak. Daar was nie handdoeke vir ons nie, en die banke is bietjie vol stof en gebreek. Ons het wel nie vir die banke gegaan nie. So vir wat ons gegaan het, het ons beslis 100% gekry. Lekker kuierareas met 'n ongelooflike uitsig. Rustige atmosfeer. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermina F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermina F
Saam met vriende

Dit was spectacular in terme van view, absolute stilte!

Ons verblyf was heerlik, dis pragtig en het soveel potensiaal. Die pad was opwindend, die ligging is perfek. Net hartseer dat die toilet gelek het, onstabiel was om die waarheid te sê, daardie gedeelte was eintlik onaangenaam. Die stort het nie altyd gewerk nie, die ketel het gelek. En ongelukkig bederf dit tog heelwat van die pret. As dit nie vir hierdie punte was nie, sou die naweek absoluut hemels gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A
Gesin met tieners

Ongelooflik rustig!

Ons het heerlik gerus, gestap en lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience.

One must make sure you have all provisions and a car/bakkie with good road clearance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 & 7 van die plaas, Sterkspruit, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b036e089a2224a182688d0377fbba3833ec9636883fa1a687683c608ca4023a48386381b7d0740efe66efc682604ede4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Portion 6 and 7 Farm Sterkspruit 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413479185985 30.557208339123