Womb With A View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Womb With A View is 'n selfsorghuis in Somerset-Wes, Kaapstad. Die huis is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby aan al die aksie.

Die huis het 2 slaapkamers: die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met bad of stort. Die volledig toegeruste kombuis het 'n tweeplaatstoof/oond, yskas, mikrogolf en kombuiskaste vir breekware en eetgerei.

Die sitkamer het netjiese sitplek en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Gaste kan lekker ontspan by die braaiplek langs die swembad (daar is sitplek). Womb With A View is ook baie naby aan wynplase, 'n gholfbaan, Blue Rock Adventure Park en Monkey Town, om maar 'n paar van die doendinge en besienswaardighede in die omgewing te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by Womb With A View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Koordlose Internet

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Womb With A View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za