Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder by the Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Wonder by the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Betsie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Weer-kom-plek kuier.

Wonder by the Sea is 'n pragtige, praktiese plek. The host at arrival made us feel welcome. Ongelukkig kan mens nie die weer bespreek nie, maar daar is 'n paar besienswaardighede op die promenade, ons gunsteling, die Forest Cafe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, veilig gevoel en rustig.

Alles wat ons nodig gehad het, veilig, stapafstand van alles. Silwerskoon, gerieflik, en ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Liezl en Mags doen so baie moeite om jou tuis te laat voel. Was ook beskikbaar as ons iets nodig gehad het, ek het die vrymoedigheid gehad om raad te vra rondom attraksies in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies, alles wat nodig is, en die eenheid het die beste ligging!

Ons kan Wonder By the Sea regtig aanbeveel, vir vakansies, òf net vir 'n paar dae. Die ligging is uitstekend, slegs so 200 m van die pragtige Umhlanga Promenade en Boardwalk, en loopafstand van 2 malls en baie eetplekke. Die kompleks is in 'n stil woonbuurt en die kar is veilig met 24-uur sekuriteit by die hek. Liesl is baie vriendelik en hulpvaardig en kom vra gereeld of mens enige iets nodig het. WiFi is baie goed. Lekker tuintjie om buite te sit of te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem!

Safe, clean, and easy access to the beach. Already added it to my favorite list. The owner, Liesl, is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7cbc8db796250e4623dfb0f2e6c1251660862fbf91408957acce24ce6f20c0efa526be9b38702f2aa5ff25c5f2eb85252b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 86 Lagoon Drive 5 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714996518498 31.091877242922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem