Wonderlust Way
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wonderlust Way is 'n bekoorlike huis in Groenpunt en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Rocklands Beach en Drieankerbaai-strand. Dit is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke in en lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8.
Dié huis het ook 2 balkonne met sitplek en 'n uitsig oor die stad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang