Wood Owl Bush House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van Nelspruit. Dis 'n outydse Laeveld-huis met blink parketvloere en hoë plafonne.

Die huis bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, en 'n eet- en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n addisionele enkelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, rooster, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 'n tafel en stoele wat sitplek aan 6 gaste bied. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Troeteldiere word toegelaat.

Die eiendom is veilig met 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Die eienaar leef verder op in die oprit en is beskikbaar om gaste by te staan.

Gaste sal waarskynlik klein bokkies, soos rooi en grys duikers en klipspringers, asook ystervarke in die omgewing sien. 'n Gevlekte muskeljaatkat word ook af en toe gesien.

Slaapplek

'n Bespreking by Wood Owl Bush House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wood Owl Bush House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za