2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Richardson Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Wood Owl Cottage beslaan die onderste vlak van die eienaar se woning en is geleë in 'n mini-tropiese tuin net 500 m van Southbroom Main Beach af.
Hierdie ruim en luuks ingerigte woonstel (totale oppervlakte: 114 vierkante meter) bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte bed en ruim kasruimte. Die en suite-badkamer wat uitkyk oor die tropiese tuin is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-koffiemasjien.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en hierdie area strek verder tot in die leefarea wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix geïnstalleer en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure maak oop na die patio en swembad waar gaste op 'n warm dag kan afkoel. Veilige buiteparkeerplek is beskikbaar met strale en 'n perimeteralarm.
Die South Coast Mall en Shelly Centre is naby geleë en die Southbroom Tennisklub is ongeveer 1.5 km weg. Die Southbroom 18-putjie gholfbaan is net 700 m weg met 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Richardson Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wood Owl Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Richardson Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang