LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Woodall Country House and Spa | LekkeSlaap
+22

Woodall Country House and Spa

Hotel
Luukse Kamer
Vanaf R2 680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Kamers lei na pragtige roos- of inheemse tuine met ryk voëllewe. Elke kamer spog met plafonwaaiers, lugversorging, verwarmers, 'n privaat stoep, en suite-badkamers met aparte bad en stort. Almal het privaat buitestorte vir 'n verfrissende ervaring wat nie misgeloop moet word nie en muskietnette. Ander geriewe sluit in: kroegies, HiFi's, elektroniese kluis, telefoon, internet, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe, perkallinne en japonne.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt, verwelkomingsdrankie, peuselhappies en gimnasium.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal R810.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite
Vanaf R3 270
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Luukse, ruim suites met 'n niderbe gevoel, ruim en versier met natuurlike materiaal en rou sy. Lig en ruim, heeltemal privaat, elke suite bied: ruim slaapkamers, aparte sitarea, aantrek-area, ruim badkamers en dubbelbuitestorte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt, verwelkomingsdrankie, peuselhappies en gimnasium.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal R810.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Familie Suite
Vanaf R4 390
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 aparte slaapkamers, albei het en suite-badkamers en 'n privaat swembad. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die eerste kamer is groter en het 'n bad en stort in die en suite-badkamer en 'n buite-stort. Die tweede kamer het 'n badkamer met 'n dubbelstort in die en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt, verwelkomingsdrankie, peuselhappies en gimnasium.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis. Kinders tussen 4 en 12 betaal R810.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 680
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan Smutslaan, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0NjVmYzY3LWQwNjYtNGYxMi05ZGU2LTM0Zjc2M2JjYzY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 680  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Jan Smuts Ave Addo 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.499919076285 25.680305957794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!