LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wooden Creek Estate | LekkeSlaap
+54

Wooden Creek Estate

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wooden Creek Estate is op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park geleë en bied gerieflike eenhede.

Gaste kan die Asian Kamer, die Country Kamer of Die Shack bespreek. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Linne en handdoeke word voorsien en elke kamer het 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die Asian en Country Kamers is in die hoofhuis, het elk 'n koninggrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi en 'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar.

Die Shack is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n oondjie, yskas, eetgerei en breekware toegerus. WiFi is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Braaigeriewe, 'n tuin, gemeenskaplike binnehof en parkeerplek is beskikbaar. 'n Pendeldiens is beskikbaar en gaste wat ingeklok het en dan moet reis, kan hul voertuie op die perseel parkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wooden Creek Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Wooden Creek Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9AtiqDoztvisZEWedzUAUWCr3kHtXiiRWglJfYOphS63TqfKdM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 286 3rd Avenue Bredell AH 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.095614814076 28.308379182873
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!