Southbroom Akkommodasie by Woodlands Beach Villa | LekkeSlaap
+36

Woodlands Beach Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlandsweg 31 , Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Woodlands Beach Villa is aan die einde van ‘n doodloopstraat in die prentjiemooi Southbroom.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers, ‘n gastetoilet en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers met koningingrootte-beddens en 2 kamers met dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, die tweede badkamer het ‘n stort en die vierde kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ‘n rusbank, 4 leunstoele en ‘n koffietafel. Die boonste sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met ‘n kringklankstelsel.

Die leefarea het stapeldeure wat na ‘n stoep met stoepmeubels en ‘n piekniektafel lei. Die onderdakstoep bied ‘n uitsig oor die beskutte tuin met braaigeriewe en ‘n swembad.

Trekpleisters in die omgewing sluit Wild Coast Sun, Beever Creek Koffieplaas en Mpenjati, Umtamvuna en Oribi Reservate in. Daar is ook verskeie restaurante, kroeë en koffiewinkels in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Woodlands Beach Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Woodlandsweg 31 , Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlandsweg 31 , Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgRoY47wz1YSzcHKVVoY7IqWmwrGMNC4Oduh8GqW6gmtbCkFOdT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 875  per nag (plek vir 10) 31 Woodlands Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.919422297996 30.325153161902
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za