Woodlands Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Woodlands Gastehuis is in 'n stil woonbuurt geleë. Woodlands is 'n groot en ruim eiendom in aangelegde, subtropiese tuine.
Verblyf bestaan uit 2 Gesinssuites, 1 Aloe Executive Suite, 1 Heritage Luxury Kamer en 3 Tweepersoonskamers. Die tema-slaapkamers is pragtig ingerig met gemaklike beddens en stylvolle, kontemporêre en suite-badkamers. Alle kamers het lugversorging, 'n goed gevulde yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met OpenView-kanale, asook gratis toiletware.
Die gesinsuites het 'n sitarea en direkte toegang tot die patio en tuin. Die meeste van die suites het ook hul eie privaat sitarea met uitsigte oor die tuin.
'n Heerlike ontbyt kan op die groot buiteterras of in die eetarea geniet word. Die tuine is 'n wonderlike plek om aan die einde van die dag te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Laureen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 648 Blue Jay Lane, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang