Margate Beach Akkommodasie by Woodpecker on Marine | LekkeSlaap
+99

Woodpecker on Marine

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 48, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodpecker on Marine is in die kusdorpie, Margate, geleë. Dié eiendom is net 1 km vanaf Margate se strand en 1,2 km van St Michael's-on-Sea se strand af.

Verblyf by Woodpecker on Marine word in 9 basiese selfsorg-eenhede, 2 luukse kamers en 5 rugsakreisigerskamers aangebied.

Die basiese selfsorg-eenhede het elkeen 'n dubbelbed of 'n enkelbed, en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Die luukse kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n TV met OpenView-kanale en 'n en suite-badkamer.

Die rugsakreisigerskamers het toegang tot gemeenskaplike badkamers en 'n kombuis. Elke kamer het 'n sluitkas in die gemeenskaplike kombuis. Die kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Woodpecker on Marine
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Marinerylaan 48, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Woodpecker on Marine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 48, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKAi2cyJLMgO7zb8twNUnY4Ql173lrAxMoEzDRn97F00Yxj1YZB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 48 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.858001291407 30.371294772001
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za