+93
Selfsorg in Margate Beach

Woodpecker on Marine

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 48 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Woodpecker on Marine is in die kusdorpie, Margate, geleë. Dié eiendom is net 1 km vanaf Margate se strand en 1,2 km van St Michael's-on-Sea se strand af.

Verblyf by Woodpecker on Marine word in 9 basiese selfsorg-eenhede, 2 luukse kamers en 5 rugsakreisigerskamers aangebied.

Die basiese selfsorg-eenhede het elkeen 'n dubbelbed of 'n enkelbed en 'n badkamer wat 'n toilet, stort en 'n wasbak het. Die kombuisies is elk met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die luukse kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n TV met OpenView-kanale en 'n en suite-badkamer.

Die rugsakreisigerskamers het toegang tot gemeenskaplike badkamers en 'n kombuis. Elke kamer het 'n sluitkas in die gemeenskaplike kombuis. Die kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Hannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Nair aangenaam. Die verblyf was aangenaam. Die mense is Nair vriendelik en behulpsaam.
Jan 2026
Jacques P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie netjiese en veilige plek. Het baie lekker by Woodpecker gebly. Sal enige tyd weer boek.
Apr 2025
Hannes B
Saam met lewensmaat
4.8
Die kamer was skoon en dit was baie stil. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2026
Valerie H
Saam met lewensmaat
4.8
Good value for money and good location. Comfortable bed and pillows, shower good with very hot water.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Ruhan L
Gesin met klein kinders
4.2
Not bad. Very outdated. The fan felt very unsafe to sleep under; I didn't trust it much. The paint and mirror really need updating; you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 48 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Woodpecker on Marine het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA932394c4d06cc33a0bc821b2852ec76e47affb1fb0fdf1774e09d465591b2782103b0a92620c0959fbdfaf0ca7b88ce5eb23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 48 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.858001291407 30.371294772001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang