Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tonja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Woodpecker Villa
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Robert C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great place, everything as in the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Enkelreisiger

5-star accommodation

This is without doubt the best guesthouse I've ever stayed at. The design is such, that when sitting in the lounge it is as if you were on a verandah. The furnishings are luxurious and the atmosphere is phenomenal. If you ever get tired of viewing the wildlife, there is a 1.5 m wide smart TV. Fully equipped with every facility you possibly need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay, it was spectacular.

A huge thanks to the manner in which the hostess has dealt with us. The place was extremely neat and clean. What a beautiful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Baie dankie, Kobus.

Woodpecker Villa
Henriëtte R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike huis! Uitstekende waarde vir geld!

Dit is 'n ongelooflike huis met die perfekte ligging om baie diere te sien en min voertuie, so dit is heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Baie dankie Henriëtte, sien uit om julle weer te ontvang.

Woodpecker Villa
Robert C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and neat place.

All we needed was a pool net to remove the dead leaves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Thank you Robert, looking forward to hosting you both again

Woodpecker Villa
Cobus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Woodpecker is 'n goudjuweel en ons het heelwat wild gehad wat kom kuier het. Die plek was netjies en skoon. Vriendelike bure het ons gehelp. Ek sal Woodpecker vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Hi Cobus, baie dankie en Johan en Hester stuur groete. Hoop om julle binnekort weer te sien

Woodpecker Villa
Jan-charl V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en netjies.

Die plekkie is vreeslik mooi en perfek toegerus met alles wat mens benodig. Die plekkie is baie netjies en mooi skoon. Sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Baie dankie Jan-Charl, hoop om julle binnekort weer te sien.

Woodpecker Villa
Wilma C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly in Leeupoort.

Woodpecker Villa is die pragtigste plek in Leeupoort. Dit is geleë teen die groen gordel, wat beteken dat ons baie diere kon sien. Dit is baie modern, elegant en daar is baie aandag aan detail gegee met die ontwerp van die huis en die binneversiering. Alles is van hoë gehalte. Die rooi Tickle Tub is die beste ontwerp van 'n klein swem- en sitbad wat ek nog ooit gesien het. Ek het heerlik daarin ontspan. Ons sal beslis nie na 'n ander plek in Leeupoort gaan in die toekoms nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Baie dankie Wilma, kom kuier gerus weer.

Woodpecker Villa
Riaan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Baie mooi plek.

Definitief waarde vir geld plek, net soos prentjies op website. Baie mooi, vriendelike diens, alles was net in plek - beste pek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Baie dankie Riaan, kom kuier gerus weer.

Woodpecker Villa
Michelle I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus in styl!

Sodra ons die bespreking gemaak het was daar direkte kommunikasie met die eienaar, alle nodige inligting was vregtyding met ons gedeel sodat ons goed kon beplan. Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang en kon nie glo hoe mooi die plekkie was nie, dis selfs mooier as die foto's! Dit het gelyk asof ons in 'n dekortydskrif bly, met elke element noukeurig uitgesoek, tot die kleinste detail soos die lekkerruik-kersies op die tafels en die stylvolle kleurskema. Die kombuis is ook goed ingerig met al die benodighede vir 'n selfsorg naweek. Ons het die oggende in die winterson gesit en koffie drink terwyl die koedoes en sebras ons vriendelik kom groet het en het die middae rustig gaan stap met die bosveld om ons. Rus in styl, dit was ons naweek se tema! Ons hoop om gou weer hierheen te kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Thank you Michelle

Woodpecker Villa
Avril W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshingly clean, modern, well-equipped home.

Beautiful home from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Villa se terugvoer

Thank you Avril, I am so glad to hear you enjoyed your stay.

Woodpecker Villa
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bearded-laan 265, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 3015, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1adec840cb1c6b26d0c2d1c28d21f0e0d98dfbb7f894c03cddc9a1bdb4c5b7cb48fc7ae35a6bcf1e1a25e2e31c538d8ce0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 265 Bearded Lane Leeupoort Vakansiedorp 3015 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -24.924836396279 27.632887760714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem