Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodside Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-plaas, Mareetsane, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Woodside Game Lodge is 'n privaat wildsplaas 8,5 km vanaf Mareetsane in Noordwes. Die plaas is 1300 ha groot en die tuiste van 'n groot verskeidenheid wildspesies. Die lodge bied verblyf in 'n bosveld-omgewing en dis ideaal vir 'n welverdiende wegbreek.

Verblyf word in 4 hout-chalets met grasdakke en privaat badkamers en 4 luukse tent-chalets op houtdekke vir 'n egte bosveld-atmosfeer gebied.

Die hooflodge, wat 'n sitkamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroeg en 'n eetarea insluit, spog met ruwe hout-afwerkings en 'n tikkie luuksheid. Die hooflodge lei na 'n houtdek met 'n gemeenskaplike swembad.

Die lodge bied informele wildritte in 4x4-voertuie sodat gaste die sonsopkoms of sonsondergang kan geniet. Skemerkelkies of 'n oggend-koffiestop onder die kameeldoringboom is 'n opsionele ekstra. Daar is verskeie uitkykpunte en watergate op die plaas vir wildkykgeleenthede. Koedoes, wildebeeste, sebras, njalas, blesbokke, impalas, duikers en tarentale is op te plaas te sien.

Die lodge bied verskeie geriewe aan individue en korporatiewe funksies, so dis die ideale funksielokaal vir partytjies, jaareindfunksies, konferensies, spanbousessies, werkswinkels en troues.

Woodside het ook 'n rugsteunkragstelsel om die impak van beurtkrag te verminder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Woodside Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Woodside-plaas, Mareetsane, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Woodside Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodside-plaas, Mareetsane, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50110a7a5f9a906ebd100896b1faae8dbd622ad0fe596e0455ad1566829d255e9636b721514de2a374c98c0f5ea217c81f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Woodside Farm Mareetsane 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.092096497468 25.358292492065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem