- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Woody’s Place Gastehuis is sentraal geleë in Belfast, Mpumalanga, en bied gemaklike selfsorgverblyf vir tot 20 gaste.
Verblyf word in 10 gastekamers voorsien, elk met 'n privaat ingang. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, WiFi en elektriese komberse vir ekstra gemak.
Die kombuisies is toegerus met eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas en 'n tweeplaatstoof, sodat gaste hul eie maaltye kan voorberei.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek, wat gerief en gemoedsrus tydens verblyf verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Woody's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Kerk Street, Belfast, 1100, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang