Wyford Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Denise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Cecile is 'n uitstekende gasvrou en het selfs aangebied om namens ons inkopies te doen. Ons het heerlik gely op Wyford Farm en sal terugkeer daarheen as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent and beautiful. Excellent stay at Wayford Farm. Beautiful location, friendly reception. Poplar Cottage was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cerise J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Well equipped, and beautiful far to explore. The unit was well equipped and clean. The farm was beautiful, and we would have enjoyed many days of exploring it with our toddler if we had stayed longer than 1 night. The beef stew was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette L
1 nag
5.0
Aug 2025

Wonderful. Lovely, very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekend op alle gebiede! Wyford Farm is voorwaar 'n juweel! Sal vir seker weer daar oorslaap. Ons kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel. Die kos was 'n absolute plus! Heerlik voorberei. Mag julle net van krag tot krag gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie.

Iris L
1 nag
5.0
Jul 2025

Lovely environment, very helpful and considerate host. Unexpectedly lovely and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

N baie veilige blyplek halfpad tussen Gauteng en KZN suidkus. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie.

Riaan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie plesierig. Die bly was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie

Ansi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker rustig, pragtige omgewing. Baie lekker gebly vir 2 aande. Die huisie is lekker warm en die vuurmaakplek het dit ekstra snoesig gemaak. Maaltyd opsies was 'n fantastiese diens, en baie smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie.

Wouter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Dit was heerlik rustig op die plaas. Ons het 'n groot vuur gemaak in die kaggel, beddens het baie lekker geslaap met warm komberse en die suurlemoene en pomelos het ons vir ontbyt gebruik, baie rustig en vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Wyford Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyford Farm, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6375714f578a6016f9240840967c0b46b283e031d3229dfba7f2375cca9f4aa145f6f642f5d9f3fe296dec0ca161ae501024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 199 5 1 5 Wyford Farm Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.410273642363 29.426674049464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang