Xanadu in Tableview
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 445
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus K - Apr 2023
Algehele gradering
Gebrek aan warm water.
Xanadu in Tableview se terugvoer
Beste Cobus
Ek is jammer om te hoor van die ongerief wat jy en jou gesin ervaar het as gevolg van die geyser wat trip na loadshedding. Dit klink beslis as 'n ongemaklike en frustrerende situasie.
Ons het tesame met die besprekings epos wel die inligting gedeel en ook hoe om dit reg te stel. Weer aan te sit.
Dit is ongelukkig `n beskermingsmeganismes is wat in plek gestel is om die geyser teen krag dips te beskerm. Dit is belangrik om te verseker dat die geyser nie onnodig beskadig word nie, maar dit is natuurlik nie ideaal om sonder warm water te wees nie.
Ek hoop U verstaan en ons vra net weereens omverskoning vir die ongerief.
Thabo S - Mrt 2023
Algehele gradering
I had a great stay there.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordweg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom