Xanadu in Tableview
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordweg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Xanadu in Tableview is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View. Die kompleks is naby Dolfynstrand, asook restaurante en winkelsentrums.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer wat 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV, en lei na 'n privaat balkon.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 97
Resensies 450
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Noordweg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Xanadu in Tableview het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordweg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap