Xanadu Style In Tableview
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordweg 14, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Xanadu Style In Tableview is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf in 'n veilige kompleks bied. Dié kompleks in Tableview is naby Dolfynstrand, asook restaurante en winkelsentrsums,
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. DIe badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix en Showmax en lei na 'n balkon.
Gaste kry gratis WiFi, asook onderdakparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 445
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Noordweg 14, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordweg 14, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom