Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xenia Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andimba Toivo-ya-Toivo-straat nommer 41, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Xenia Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Windhoek ongeveer 45,2 km van Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe af.

Die verblyf bestaan uit 1 selfsorgwoonstel, 3 gastekamers en 1 tent in die tuin. Die selfsorgwoonstel beskik oor 'n slaapkamer, kombuis, leefarea en 'n badkamer. Die woonstel het 'n ruim stoep met braaigeriewe, 'n tuin en oorgenoeg parkeerplek. Daar is ook lugversorging, 'n TV met satelliet-kanale en WiFi.

Die gastekamers het lugversorging en WiFi en die 2 kamers deel 'n badkamer. Die Tent het 2 enkelbeddens, 'n bedkassie, 'n waterwaaier, 'n lamp, kragproppe en 'n mat op die vloer. Die tent het ook 'n braai-area met 'n tafel, stoele en sonpaneelligte. Die tent het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Kroaties

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Xenia Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Andimba Toivo-ya-Toivo-straat nommer 41, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Xenia Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andimba Toivo-ya-Toivo-straat nommer 41, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6JtuvDkJShBpFd8R8hjKipXEHUheuylM9JmCLSO78tG37U8AQD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 41 Andimba Toivo-ya-Toivo Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.589837612215 17.087874958093