Yellow Hornbill Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die landgoed is 'n privaat wildplaas wat al vir 56 jaar bestaan en dié vallei is 'n ongerepte toevlugsoord vir wild met wildreservate aan alle kante.

'n Klein sytak van die Olifantsrivier vloei deur die landgoed en die hele vallei bied ongelooflike uitsigte op die Drakensberge.

Hierdie semi-luukse selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 6 en is volledig toegerus. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamers (1 onder en 1 in die solder). Die kombuis en sitkamer is oopplan met 'n TV. 'n Sewende gas kan op die slaapbank in die solderkamer slaap.

Ontspan op die dek en aanskou die sonsondergang of koel af in die verfrissende swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Yellow Hornbill Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Grieks

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Yellow Hornbill Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za