LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Yellow Wood | LekkeSlaap
+29

Yellow Wood

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die lieflike Yellow Wood is op 'n kleinhoewe net 'n entjie vanaf Haenertsburg geleë.

Yellow Wood bied aan gaste privaatheid, stilte, pragtige uitsigte en die opsie om in die Yellow Wood-eenheid of die Hilltop-eenheid tuis te gaan. Parkeerplek is by albei eenhede beskikbaar.

Yellow Wood het 2 en suite-kamers wat ingerig is met 'n koninginggrootte-bed en 'n driekwartbed. Die kombuis is volledig toegerus en gaste kan die binne- en buite-braaigeriewe gebruik.

Die Hilltop-eenheid is 'n ou vliegtuig-skuur wat omskep is in 2 en suite-slaapkamers wat elkeen ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke kamer het ook 'n privaat ingang en 'n stoep. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en ontbyt is op aanvraag teen ekstra koste beskikbaar.

Yellow Wood die perfekte bestemming vir avonturiers. Die omgewing bied verskeie doendinge soos stap, visvang, voëlskyk, boomtoptoere en watersport. Die Ebenezer-dam is ook net 13 km vanaf Yellow Wood.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Yellow Wood
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Yellow Wood het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZjkyN2RmLTFhYzctNGFjNS1hODE5LTcwYzRhMjA5MDEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Off the R71 Haenertsburg 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.9344 29.927469444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!