Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Vakansiekamer
- Slegs kamer.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand.
'n Spyskaart is beskikbaar.
Elke kamer het 250 MB gratis WiFi.
Bring asb. eie beddegoed en handdoeke saam.
'n Sleuteldeposito van R100.00 word gehef en sal terugbetaal word met gaste se vertrek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 5, Grootvlakte 126, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 192 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang