192 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 192 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 5, Grootvlakte 126, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Yellow Woods Camps & Conferences is 14 km buite Groot-Brakrivier, 40 km vanaf George Lughawe en 27 km van Mosselbaai af.
Daar is eenhede met 4 stapelbeddens, 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. 'n Stort, toilet en 'n wasbak is ook beskikbaar. Die kamers het elkeen beperkte WiFi. Gaste moet hulle eie linne en handdoeke saambring.
Daar is gemeenskaplike kombuisgeriewe vir gaste se gebruik.
Daar is baie parkeerplek agter 'n veiligheidshek en die perseel het ’n elektriese heining. Braaigeriewe is beskikbaar. ’n Engelse ontbyt word elke oggend teen ’n ekstra bedien. Beskikbaar is ook'n konferensiesaal, eetsaal, 'n koffiewinkel, speelpark vir kinders, vlugbalbaan en 'n swembad op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portion 5, Grootvlakte 126, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Yellow Woods Camps & Conferences het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 5, Grootvlakte 126, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 192 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang