LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Yield House on Beach Road | LekkeSlaap
+27

Yield House on Beach Road

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 44 resensies vir Yield House on Beach Road
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Thabiso N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso N
Saam met vriende

Excellent.

Everything was perfect.

Dimonia S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons huweliksherdenking, so die kothuis was perfek vir ek en manlief.

Die kothuis was regtig lekker plekkie om in te bly. Was goed, privaat.

Johann G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die selfsorgwoonstel agter die groot huis is lekker privaat.

Alhoewel nie direk op see front geleë nie, is dit privaat en redelik toegerus. 'n Goeie oorstaan op pad na Richtersveld en Namibië. Die adres op die webtuiste is foutief en met 'n nuwe kennisgewingbord miskien beter herkenbaar. Waarde vir geld.

Pieter V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Netjies en ruim.

Ons is vriendelik ontvang deur Dee met aankoms. Die vertrekke van huis is baie ruim en gemaklik. Die uitsig oor die see alhoewel mistig was nog steeds iets om na uit te sien. Alles was netjies en skoon en aangesien aande koel was is gebruik gemaak van ekstra warm. Die binnebraai was baie welkom in die mistige weer. Ons sal weer aanbly.

Ciska B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplekkie.

Ons het in die woonstel gebly en dis 'n lieflike nessie beskut en gerieflik ingerig in die agtertuin. Met sy eie sit en braai-area en afgesonder met 'n halfmuur, is dit ingerig vir gemak en was die privaatheid net wat ons nodig gehad het. Die hoofhuis met sy onbelemmerde uitsig oor die see vanaf die stoep en sitkamer, maak die huis 'n hawe waar jy kan ontspan met familie en vriende of met 'n goeie boek en kan jy net jou omgewing geniet. Dit is loopafstand vanaf die hoofdeel van die dorp en restaurante, wat dit gerieflik maak om jou voertuig in die motorhuis te los en die omgewing te voet te verken. Met sy gerief, decor en ligging is Yield House 'n absolute juweel in hierdie stranddorpie.

Monica P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, netjies en skoon en veilig.

Ons het baie lekker gekuier, die geriewe is baie mooi en skoon. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Gavin R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Gesin met klein kinders

Pictures don't do it justice.

Classic case of don't judge a book by its cover. If you look on Google maps or from outside it looks a little run down, but boy the inside is amazing farm style decor, and views are to die for. Rooms are spacious and the 4 rooms can accommodate 2 couples in two queen beds and 4 kids in single beds. Friendliness of Dee and Mandy is faultless, even went above the call of duty to accommodate us. We were shocked at the supply of DStv full package and WiFi internet (even if we didn't use it, but DStv is nice for kids at night). Not that we used the oven if I had to find fault it would be that it needs a good clean. Please keep this place going. I'm definitely coming back.

Yield House on Beach Road's terugvoer

Hi Gavin,
Thanks for the review and I am glad you had a good time.
I will private message you to find out exactly what needs cleaning and follow up so that it is done.

Kindly
Mandy

Yield House on Beach Road
Berna P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna P
Gesin met tieners

Wonderlike uitspanplek.

Yield House is ongetwyfeld die heerlikste plek in Port Nolloth om jou siel te verkwik. Die uitsig is onverbeterlik. Alles wat jy nodig het is daar. Regte kuier huis. Sal vir seker die huis aanbeveel.

Martie L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Gesin met klein kinders

Lekker ou atmosfeer.

Wonderlikste ervaring. See-uitsig mooi.

Emaline R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emaline R

Genoeg ruimte.

Die verblyf en alles was goed ingerig, met baie spasie. Die huis was net baie vol stof, muf geruik, koud en glad nie baie netjies nie. Geen opvolg was ook gedoen om te sien of alles in orde is nie. Ook nie genoegsame toiletpapier was voorsien nie.

Yield House on Beach Road's terugvoer

We thank you for these words. When the desert wind blows it is very tricky to keep the dust out. We are aware of the problem and do our best to keep it to a minimum. We are looking into the smell you refer as and if you can provide more information it will be helpful. There is a fireplace, heater and blankets but the cold sea air can be very chilly. Our advice to winter guests is to cosy up in one space and close doors to keep in the warmth after sunset.

Yield House on Beach Road
Rosetta V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V
Saam met vriende

Fantasties.

Ons verblyf was wonderlik, veral met die uitsig. Ons gesin en vriende was amazing. Baie dankie. Sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous.

Our stay at Yield House was wonderful, especially with the sea view. Our family and friends were amazed. Thanks a lot. Will definitely come again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alex V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustig.

Ons het dit geniet, stil en rustig, die buite sitplek by die braai is lekker privaat. Die toesluitmotorhuis is 'n groot pluspunt.

Magdalena M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig.

Rustig plekkie met vriendelike mense.

Coenie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Die huis is perfek geleë, voor teen die see en naby die winkels en eetplekke. Die huis self is baie gerieflik en het alles wat nodig is om jou kuier te vergemaklik. Kamers ruim en linne silwerskoon.

Elmarie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekker rustig.

Vriendelik ontvang deur Dee. Goed ingerig. Groot voordeel was WiFi en DStv. Het lekker gebly. Was beslis die moeite werd.

Rosetta V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Uitstekende uitsig! Het 'n heerlike tyd gehad by julle huis. Sal definitief weer terugkeer en aan vriende en familie aanbeveel. Baie dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantasties!

Excellent view! Have had a fabulous time at your house. Will definitely come again and will definitely recommend to family and friends. Thank you!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilma W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis is 'n oulike plekkie.

Die kothuis was nie mooi skoongemaak nie. Die matras se oortreksel het vuil kolle op. Buite was dit ook lanklaas skoongemaak.

Alezander M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alezander M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very safe and clean. Customer service was good.

It is on a good spot. The cottage was very clean. Would go again anytime.

Elizna S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Het heerlik gerus en was weer reg vir verder toer.

Dis 'n baie lekker plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap.

Jeff K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeff K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en privaat.

Sal dit definitief aanbeveel.

Riaan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hier in die Noord-Kaap bly is dit die naaste en beste plek om te wees vir wegbreek.

Dit was heerlik om so uit die bed die see te sien. Die rustigheid was wonderlik, net wat ons nodig gehad het. Die huis is egter heeltemal te groot vir 2 mense, maar die feit dat dit troeteldiervriendelik was, was ons oorweging. Sal enige tyd weer daarheen gaan vir 'n vinnige wegbreek uit die warm Kalahari deel van die Noord-Kaap.

Pamela S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

We loved the accommodation! The location was perfect and the village surpassed our expectations. We so wished we had booked for another night.

Otto D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto D
Enkelreisiger

Dit was die moeite werd om vir die naweek weg te breek!

Ek het in die kothuis vir 2 nagte geslaap. Baie netjies, privaat en gerieflik vir 1 of 2 persone. Kon egter nie veel tyd buite spandeer as gevolg van die koue en winderige weerstoestande. Oor die algemeen is dit 'n lekker plekkie om te oornag.

Mandie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie D
Saam met vriende

Heerlike verblyf met lieflike huis.

Ons het heerlik gebly was net heeltemal te kort. Sien vir seker weer.

Susan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good overnight stay.

Had a wonderful stay at Yield House. Very friendly staff.

Alma M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, perfek vir ons behoeftes.

Die lekker ruim badkamer en buite opwas- en kuierarea was besliste pluspunte. Dit was 'n groot bonus dat ons motor in die motorhuis kon staan tydens ons verblyf. Die ligging is puik en alles was loopafstand. Nog 'n bonus was die gratis WiFi wat ons kon gebruik, juis toe my man dit nodig gehad het vir 'n dringende werksopdrag. My enigste behoefte was vir 'n besem en 'n deksel vir die vullisblik buite.

Bertie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service!

Accommodation was clean and ready on arrival. Staff very help full. No complaints.

Anton S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Ons het die aand wat ons daar oornag het geniet en alle behoeftes was in voorsien.

Ons kon geen fout vind met die akkommodasie nie. Was die perfekte oornag-akkommodasie vir ons gewees. Ons het in die agterste kamer gewoon en die hele proses wat foutloos.

Veronica H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek het Yield House bespreek, maar het Secret Place gekry a.g.v 'n dubbele bespreking. Secret Place voldoen ook aan die vereistes waarna ons gesoek het, maar sou baie graag die Yield House wou gebruik. Ek sal definitief albei slaapplekke aan vriende en familie aanbeveel.

Tessa R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa R
Gesin met klein kinders

Baie lekker en ruim.

Baie geniet, veilig gevoel. Agent was ook baie vriendelik, huis en uitsig topklas. Sal altyd weer gaan.

Madri S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Madri S
Saam met vriende

Dit is 'n baie oulike plekkie.

Die drein het 'n slegte reuk gehad die heeltyd en die beddegoed was ook nie skoon nie.

Hugo T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam na ons reis vanaf Windhoek.

Die Cottage was skoon en netjies en ons het lekker geslaap sonder enige geraas.

Denise F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise F
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly, en die uitsig was pragtig met die dolfyne wat vroeg oggend in die water speel.

Ons het heerlik gebly en kon nie 'n beter keuse vir die prys gemaak het nie, die uitsig is pragtig, dolfyne speel in die water en die omgewing al langs die see is skoon en netjies. Ons beveel Yield House graag aan en sal ons gaste, wat by Kokerboom Lodge Keimoes kom oornag, ook die inligting deurgee. Ons sal beslis weer gaan as tyd ons toelaat en dan ook nie net vir 2 nagte nie.

Vianca C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker cosy vir my en my verloofde.

Port Nolloth is 'n lekker plek vir 'n wegbreek.

Laetitia W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met tieners

Fantasiese huis reg op die see, 10/10!

Pragtige ruim huis met vol see-uitsig. Dee was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het heerlik gerus en besluit om nog ‘n ekstra dag te bly. Perfekte plek om af te skakel. Ons tieners was baie bly oor die WiFi en vol DStv. Besoek George by die museum - baie interessant.

Megan D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D
Saam met vriende

Ek kom definitief terug.

Asemrowend die plekkie was goed ingerig, die ligging is perfek. Al wat ek gewonder het was hoekom is als vir korter mense ontwerp? Ek gaan beslis terug.

Pieter V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super relaxed stay at the cottage.

We stayed at the cottage. It was very cosy and super relaxing. A perfect place for a couple or single traveller to sleep a few nights over.

Rezaan J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezaan J

Fun!

Was 'n wonderlike ervaring, was baie mooi en dankie aan die vriendelike personeel. Geseënde Kersfees!

Guillaume K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume K
Gesin met klein kinders

Fantastiese huis met 'n fantastiese ligging.

Yield House het ons verwagtinge oortref. Die huis is ruim, netjies met 'n fantastise stoep wat uitkyk oor die see. Die kamers is gerieflik en ruim. Dee het ons ingewag met ons aankoms laatmiddag en het ons tuis laat voel - baie dankie. Ek sal enige dag Yield House aanbeveel.

Theunis H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theunis H
Gesin met klein kinders

Nice spot for sleep-overs.

Nice place. Would not mind a better equipped outside kitchen with creature comforts. Clean and cosy. Service from Dee and team very good.

Annatjie R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het in die Cottage gebly, wat baie lekker is vir 1 of 2 persone. Dit is egter nie geskik vir 'n lang vakansie nie omdat die kosmaakgeriewe te klein is. Behalwe vir dit was dit baie lekker en dit is stapafstand van die see en ook baie veilig.

Melissa B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa B
Gesin met tieners

Total relaxation.

Spacious house and well equipped with a beautiful view. Indoor braai was great at night. We had a very relaxing stay!

Denille H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denille H

Beautiful house with everything you could possibly need.

Great value for money with stunning views and everything you may need during your stay. House is warm and welcoming and just beautifully decorated. Will definitely return.

Stephanie C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Stephanie C
Saam met vriende

Sal beslis weer gaan.

Die weer was perfek. Die huis was perfek. Soggens het ons die dolfyne sien baljaar. Diens was vriendelik.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMDdiMjg5LThkYTMtNDQxYS1hMjFjLWE5OTFhN2JkNzMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 39 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.248241638973 16.868355101852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!