LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Gastehuis in Langebaan

Your Home Langebaan

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Your Home Langebaan bied verblyf in 2 ateljeewoonstelle op die eienaar se perseel op Langebaan Country Estate in Langebaan. Hierdie eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die Deluxe King Studio het 'n koninggrootte-bed, terwyl die Classic Queen Studio 'n koningingrootte-bed het. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het privaat ingange, 'n en suite-badkamer, kombuisie, 'n TV en werkspasie.

Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en gratis parkeerplek op die perseel. Op die landgoed kan gaste verskeie aktiwiteite, soos putt-putt, tennisbane, 'n gimnasium, skilderagtige fietspaaie en 'n 18 putjie-gholfbaan geniet. Die landgoed het 'n restaurant by die klubhuis, en 'n kafee by die dryfbaan. Winkels en restaurante is naby en die verblyf is naby die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charlotte L
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen - sal weer daar bespreek! Pragtige, netjiese, goed toegeruste plek! Gawe gasvrou - heerlike bederfies wat o...
Sien meer
Sep 2026
Mirna V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, sal definitief aanbeveel. Baie stil area. Ek en my man het vir 3 nagte oorgebly. Die woonstel is ruim en so mooi uitgelê. Alles wat ons no...
Sien meer
Aug 2026
Bernadette C
5.0
Wonderful stay. Wonderfully peaceful, modern and extremely clean. Genuinely private accommodation and the host made it extra special wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
Sentrale veilige verblyf van waar die Weskus verken kan word. Home from home at Your Home Langebaan.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
Jou huis vanaf jou huis. Veilige verblyf waarvandaan die Weskus maklik verken kan word. Alle geriewe beskikbaar om jou verblyf te vergemaklik.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Your Home Langebaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1200 Jag Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6064ad35f49d5245adfc930618402c3a19444a9ea195c794301856a701fc4f9065b38cfdf81bce8a0a86593b7ea5c358a11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 1200 Jag Close Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.067352328051 18.044017327613
Soek in 'n groter streek