Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandvlakte Guesthouse

Gastehuis
Couples Retreat Honey Bells
Vanaf
Vanaf R1 133
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir paartjies. Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, induksiestoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Maaltye kan teen 'n ekstra koste vooraf bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Gaste moet harde geraas en musiek vermy.

Alle maaltye moet vooraf bespreek en betaal word.

Die tarief vir maaltye sluit nie alkoholiese drankies of ander drankies in nie. Gaste kan hul eie bring. Slegs koffie en tee word tydens maaltye voorsien.

Ligte middagetes kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.

Selfsorg-gaste moet al die eetgerei, breekware en ander toerusting skoonmaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste nie dit doen nie.

Braaihout kan hier gekoop word of gaste kan hul eie bring.

Gaste kan die swembad gebruik, maar ouers moet ten alle tye na hul kinders kyk.

Onthou 'n flitslig en vuurhoutjies.

Zandvlakte is 'n werkende plaas. Wees versigtig.

Indien gaste per vliegtuig kom, moet dit 1 week voor aankoms gereël word.

Geen vierwielmotorfietse.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis 2 Boerboon
Vanaf
Vanaf R1 888
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping-selfsorgkothuis bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is in die solder en het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n etenstafel en kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan teen 'n ekstra koste vooraf bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Gaste moet harde geraas en musiek vermy.

Alle maaltye moet vooraf bespreek en betaal word.

Die tarief vir maaltye sluit nie alkoholiese drankies of ander drankies in nie. Gaste kan hul eie bring. Slegs koffie en tee word tydens maaltye voorsien.

Ligte middagetes kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.

Selfsorg-gaste moet al die eetgerei, breekware en ander toerusting skoonmaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste nie dit doen nie.

Braaihout kan hier gekoop word of gaste kan hul eie bring.

Gaste kan die swembad gebruik, maar ouers moet ten alle tye na hul kinders kyk.

Onthou 'n flitslig en vuurhoutjies.

Zandvlakte is 'n werkende plaas. Wees versigtig.

Indien gaste per vliegtuig kom, moet dit 1 week voor aankoms gereël word.

Geen vierwielmotorfietse.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R2 006
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het gemaklike sitplek, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer lei na die stoep en tuin. Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste vooraf bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Gaste moet harde geraas en musiek vermy.

Alle maaltye moet vooraf bespreek en betaal word.

Die tarief vir maaltye sluit nie alkoholiese drankies of ander drankies in nie. Gaste kan hul eie bring. Slegs koffie en tee word tydens maaltye voorsien.

Ligte middagetes kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.

Selfsorg-gaste moet al die eetgerei, breekware en ander toerusting skoonmaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste nie dit doen nie.

Braaihout kan hier gekoop word of gaste kan hul eie bring.

Gaste kan die swembad gebruik, maar ouers moet ten alle tye na hul kinders kyk.

Onthou 'n flitslig en vuurhoutjies.

Zandvlakte is 'n werkende plaas. Wees versigtig.

Indien gaste per vliegtuig kom, moet dit 1 week voor aankoms gereël word.

Geen vierwielmotorfietse.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis 1 Tierhout
Vanaf
Vanaf R2 106
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 kamers en 2 badkamers. Al 3 kamers het 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die leefarea lei na die stoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die tuin. Maaltye kan teen 'n ekstra koste vooraf bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Gaste moet harde geraas en musiek vermy.

Alle maaltye moet vooraf bespreek en betaal word.

Die tarief vir maaltye sluit nie alkoholiese drankies of ander drankies in nie. Gaste kan hul eie bring. Slegs koffie en tee word tydens maaltye voorsien.

Ligte middagetes kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.

Selfsorg-gaste moet al die eetgerei, breekware en ander toerusting skoonmaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste nie dit doen nie.

Braaihout kan hier gekoop word of gaste kan hul eie bring.

Gaste kan die swembad gebruik, maar ouers moet ten alle tye na hul kinders kyk.

Onthou 'n flitslig en vuurhoutjies.

Zandvlakte is 'n werkende plaas. Wees versigtig.

Indien gaste per vliegtuig kom, moet dit 1 week voor aankoms gereël word.

Geen vierwielmotorfietse.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 133
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648082478f0466276b60f651e7637f1a1c6195b5b084585e2f204adb227faa75d0110ce8d0ce4286766e092b806a90eb4318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Zandvlakte R332 Baviaanspoort 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583849 24.163574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem