Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Standaard-2-Enkelbedkamer
- Slegs verblyf
- Couples Retreat Honey Bells
- Selfsorg
- Gesinskothuis 1 Tierhout
- Selfsorg
- Gesinskothuis 2 Boerboon
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet harde geraas en musiek vermy.
Alle maaltye moet vooraf bespreek en betaal word.
Die tarief vir maaltye sluit nie alkoholiese drankies of ander drankies in nie. Gaste kan hul eie bring. Slegs koffie en tee word tydens maaltye voorsien.
Ligte middagetes kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Selfsorg-gaste moet al die eetgerei, breekware en ander toerusting skoonmaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste nie dit doen nie.
Braaihout kan hier gekoop word of gaste kan hul eie bring.
Gaste kan die swembad gebruik, maar ouers moet ten alle tye na hul kinders kyk.
Onthou 'n flitslig en vuurhoutjies.
Zandvlakte is 'n werkende plaas. Wees versigtig.
Indien gaste per vliegtuig kom, moet dit 1 week voor aankoms gereël word.
Geen vierwielmotorfietse.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang