Zara 1 - Beacon Point
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Point Village Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zara 1 - Beacon Point is 'n netjiese, grondvloer, drieslaapkamer selfsorgwoonstel met asemrowende see- en rotsuitsigte. Die eenheid is binne loopafstand van restaurante en plaaslike aktiwiteite, met skilderagtige kuswandelpaaie wat direk vanaf die woonstel na nabygeleë eetplekke lei.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix, ShowMax en DStv in. Bykomende geriewe sluit WiFi in.
Gaste kan braaigeriewe en 'n stoep met pragtige uitsigte geniet. Gratis veilige parkering word in 'n motorhuis voorsien. Die uitstekende ligging maak dit ideaal vir Desembervakansies, naweekwegbreke of bloot 'n ontspannende blaaskans by die see. Avontuurliefhebbers sal die nabygeleë ziplining, padelbane en uitstekende rotsvisvanggeleenthede geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Point Village Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Point Village Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang