Zastron Self-catering
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Zastron Self-catering is aan die voet van Aasvoëlberg in Zastron en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste.
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte- en enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, en nog 'n enkelbed is beskikbaar.
Die ruim kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Die sitkamer het 'n TV met OpenView en die lessenaar is beskikbaar vir diegene wat moet werk.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel by die agterdeur. Daar is 'n restaurant binne stapafstand.
Gaste kan die dorp verken en verskeie grotte met rotstekeninge in die omgewing besoek waarvan een die Hippopotamus-grot is. Die Monteque-dam is 25 km vanaf die eiendom en gaste kan hier visvang en watersport beoefen. Daar is een sonkraglig in die eenheid.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang