Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zazu Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 39 resensies vir Zazu Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Desere R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desere R
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Oulike plekkie. Lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Baie sleg, bly weg.

Wat 'n teleurstelling! Ek sal Zazu Cottage glad nie aanbeveel nie. Die plek is afgeleef en ruik glad nie goed nie. Ons wou net 'n netjiese eenvoudige plek hê, maar ons het eerder ander verblyf gekry en maar die geld verloor wat ons betaal het. Geen kliëntediens van eienaar gekry.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie aangename verblyf. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Netjies en gerieflik. Wildlewe baie mooi in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Die huisie is gerieflik en het alles wat nodig is. Die klein swembad is gerieflik vir die warm dae, en die omgewing is stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dotti L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dotti L
Saam met vriende

Value for money.

A brief stay is what we needed. Basic and comfortable with all we required. Thank you very much to our great hosts who accommodated our requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Gesin met klein kinders

Great stay, very friendly. I wish we could stay longer.

They were very friendly and always ready to assist with any request. The house was clean and everything was in working order. It was perfectly placed for our visit, fairly close to the local shops and the main gate for quick in and out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G
Gesin met tieners

Good atmosphere and surroundings.

Everything we needed was there and we enjoyed our stay a lot. Had a few animals come and visit us. We can definitely recommend Zazu Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Baie rustig. Vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

A+ Gaste.
Altyd welkom en beveel aan as gaste vir enige instansie. Dit was net n plesier om julle hier te ontvang het.
Voorspoedige nuwejaar.
Groete,
Ericka

Zazu Cottage
Francois V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuierplekkie.

Alhoewel bietjie ver van die rivier en winkels, is dit 'n heerlike plekkie vir 2 mense om net weg te breek van die daaglikse gejaag. Rustig, en met alles wat jy benodig vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candace G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, easy, comfortable.

Great value, best place to be if all you need is some R-and-R away from the city. Lovely hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Dear Candace,
Thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you. Please visit again.
Kind Regards,
Koos and Ericka

Zazu Cottage
Diana S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar netjies.

Zazu Cottage is goed geleë in Marloth in die stiller area. Die huisie is gelys vir 4 volwassenes, maar dit is baie knap vir 4 volwassenes, miskien eerder 2 volwassenes en 2 kinders. Goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Uitsig is bietjie teleurstellend, kyk vas in 'n motorhuis. Eienaar is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die plonspoel was definitief 'n pluspunt in die warm weer. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met vriende

Zazu Cottage is meer geskik vir ouers met kinders.

Ons was 4 volwassenes en Zazu Cottage sou baie beknop vir ons gewees het. Koos het ons dadelik geskuif na Zebra Cottage wat net langs Zazu Cottage geleë is. Baie privaat met mooi sonsopkomste. Koos en Erika was baie gasvry en seker gemaak ons geniet ons verblyf by hulle. Swembad gevul met skoon water en buite-area is baie mooi skoon gemaak vir ons. Baie diere het ons besoek deur die dag en aand. Sal sekerlik weer by Zebra Cottage bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hans B
Besigheidsreis

Alles wat benodig word vir 'n sakereis.

Mag dalk bietjie beknop wees vir 2 gaste of meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zazu was 'n heerlik.

Ons wou net vir twee nagte oornag en was aangenaam verras. Lekker privaat plekkie, met 'n braai, eie plaspoel. Parkering is gerieflik. Die eienaars is op die perseel en hulle het ons verwelkom en seker gemaak alles is reg en na ons behoeftes. Klein kombuisie, maar alles wat mens regtig nodig het is daarin. Alles was netjies en skoon, daar is lugversorging vir warm dae en dan is daar 'n waaier, vir minder warm dae. Prysgewys is dit sakpas. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enigste uitsig is eienaar se agtererf en garages. Baie min privaatheid en ander eenheid (Zebra) is so naby dat alles wat gaste praat gehoor kan word.

Was glad nie beïndruk nie en dit wat geadverteer word en wat jy by aankoms kry is nie dieselfde nie. Glad nie geskik vir meer as twee volwassene nie. Derde persoon soos bespreek se slaapplek was nie opgemaak en reg nie, ons moes maar self plan maak. Geen dienste verskaf nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private swiming pool was convieneant.

Would have liked DStv included and or a list of entertainment available in the area, maybe a video of the complete interior of the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Dear Walter
Thank you for the feedback I will certainly take your advice.
Kind Regards
Ericka

Zazu Cottage
Stienie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stienie N
Gesin met klein kinders

Die verblyf by Zazu Cottage was 'n absolute teleurstelling.

By Zazu Cottage het ons regtig 'n onaangename ervaring gehad. Die swembad water het vrot geruik, die badkamerdeur was gebreek sowel as die stortdeur. Die stort werk nie behoorlik nie en die krane moet met handdoek toegemaak word sodat dit nie aanhou loop nie. Die aircon werk nie behoorlik nie en die waaier se bedrading is 'n bekommernis. By die dak hang daar ducktape in stroke van die dak af en seël nie behoorlik nie so die muskiete was verskriklik deur die aand. Hele bottel muskietgoed en Doom het niks gehelp nie. Buite in die tuin staan emmers vol vrot water en vuil lappe in die tuin. Die eetgerei is ook nie van goeie standaard nie. Na een aand het ons nie 'n keuse gehad as om ander verblyf te soek nie. Ek moes herhaaldelik die eienaar kontak voor ek enige terugvoer ontvang is en toe was die terugvoer nie baie positief nie. 4 dae later wag ek steeds vir terugvoer en die eienaar het net gesê sy sal my eers kontak die dag as sy terug is op kantoor.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christa J
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet, sal weer teruggaan en dit aanbeveel vir vriende en familie. Baie dankie, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was deur en deur die moeite werd. Sal weer gaan.

Vriendelike diens. Dit was lekker om so baie diere by Zazu self te sien. Die splash pool was ’n groot lekkerte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruvan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ruvan V
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir 'n enkelreisiger.

Ek sal persoonlik nie weer hier bly nie. Eerste aand moes ons wag vir warm water want daar was vergeet om die geiser aan te sit. Die eenhede is baie naby mekaar, as daar ander gaste is hoor jy hulle geselskap. Sal nie aanbeveel om meer as een aand oor te bly nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronella S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petronella S
Enkelreisiger

Aangenaam en gasvry.

Daar is 'n paar klein herstelwerk wat aandag moet geniet. Bv. warmwaterkraan in stort en toiletsisteem wat raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Puik gaste altyd welkom

Zazu Cottage
Alex K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex K
Gesin met klein kinders

Netjiese huis met aangename eienaar.

Lekker verblyf vir nie meer as 4 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Gesin met klein kinders

Beste tydjie in die bos nog ooit.

Baie oulike plekkie, mense was vreeslik vriendelik, baie netjies en ons is gegroet met wild elke oggend. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Gesin met tieners

Wonderlik!

Ericka en Koos is wonderlike mense en goeie gashere. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en hulle het uit hulle pad gegaan om ons met enige iets te help. Werklik aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ken B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is good value for money. WiFi is good.

The cottage is compact and good for a base to stay. Remember to take with you, coffee, milk, sugar, toilet paper and doom, mosquito spray. Pool needs attention, water not clean. Not much privacy. Owners friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en behulpsaam.

Wonderlike mense en heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louiza N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louiza N
Gesin met klein kinders

Baie oulik en netjies. Het dit baie geniet.

Baie lekker gebly. Het die nagapies so geniet wat daar bly. Swembad was lekker koud en die eienaars baie vriendelik. Sal dit definitief weer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa C
Gesin met klein kinders

Ons het Marloth Park baie geniet.

Marloth Park is 'n pragtige plek, het dit baie geniet en sal beslis weer terug wees. Zazu is 'n lekker plekkie met baie potensiaal. Die dekor van die huis kan opgekikker word (bv. die badkamermatjie, beddegoed is glad nie op standard nie ens.) en eetgerei kan ook bietjie vervang word, verder sal ek dit definitief aanbeveel. Dit was so mooi om die zebras buite ons venster te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

This is the place to rest and relax. Koos and Erica are wonderful people they go out off their way to make you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

Dit was asemrowend lekker!

Die eienaars van Zazu het uit hulle pad gegaan om dit gemaklik en lekker vir ons te maak. Hulle was vriendelik, hulpsaam en die ekstra goed wat hulle gedoen het om ons verblyf lekker te maak het diep spore in ons harte gelaat. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met vriende

Lekkerder en vriendeliker as dit kry jy nie.

Eienaar/s het ons vriendelik verwelkom, cottage is groot genoeg vir die groep vriende gewees en van ons vriende het binne die park by 'n ander huis gebly, hulle was net soos ons verwelkom en mag by ons gekuier het, swembad koel lekker af veral na 'n dag se visvang. Park se krag was af maar Zazu se eienaars het vir ons voorsiening gemaak met 'n kragopwekker, sonder die lugversorging sou ons heel aand in die swembad moes wees. Al die geriewe is in goeie kondisie binne in die cottage. Goed, beter, beste. Sal hulle aanbeveel vir 'n gesin om daar te gaan kuier. Dankie vir hulle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle! Was 'n ware ligpunt vir ons in 'n baie warm en donker Marloth Park. Dis 'n plesier om sulke wonderlike gemaklike en vriendelike gaste te ontvang. Altyd welkom. Die tiervis wag. Dink julle het die rekord.
Groete,
Koos en Ericka

Zazu Cottage
Elsa V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa V
Gesin met tieners

Nuwe ervaring, eerste besoek aan Marloth Park.

Marloth Park beïndruk nie. Van redelik netjiese plekke tot baie slordige plekke. As oornagverblyf op pad na 'n bestemming aanvaarbaar. Linne en duvets kort 'n was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Woonstel word skoongemaak en al die linne en duvets word na elke verblyf gewas en vervang.

Zazu Cottage
Elona V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elona V
Gesin met klein kinders

Heerlike intieme plekkie.

Baie oulike plek vir 'n gesin van 4 of paartjie. Alles is daar wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Beste Elona,
Dankie vir julle gradering. Waardeer. Was n plesier om julle te kon ontvang, kom kuier weer.
Groete,
Koos en Ericka

Zazu Cottage
Immanda L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immanda L
Gesin met tieners

Verblyf was baie aangenaam en rustig en ons sal graag weer daar bly in die toekoms.

Zazu Cottage is goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n paar dae se verblyf. Die enigste probleem wat wel kan aandag kry is die badkamerdeur wat nie behoorlik toemaak nie, veral omdat dit 'n eenvertrekwoning is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Beste Immanda
Dit was ons plesier om julle te kon ontvang. Baie dankie vir julle positiewe bydrae. Ons sal dit definitief die nodige aandag gee.
Jy is altyd welkom.
Groete
Koos en Ericka

Zazu Cottage
Eddie P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Lekker rustig, goedkoop verblyf gewees met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was ons plesier om julle as gaste te kon ontvang.

Groete,
Koos en Ericka Nel

Zazu Cottage
Johan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly gebraai en geswem en wild gesien. Sal Zazu aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zazu Cottage se terugvoer

Baie dankie was n plesier om julle hier te gehad het. Kom kuier weer.
Groete,
Koos en Ericka

Zazu Cottage
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyenastraat 4166, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwOWQxZDZjLTdhZDMtNDY4YS1hMTQxLWE1MzhiNWI4NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 4) 39 5 1 4 4166 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.35629 31.80468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem