Zazu Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4166 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Zazu Cottage is 'n ruim, 40 m²-woonstel in Marlothpark. Dit bied gehalteverblyf vir die avonturiers en dit is ideaal vir 'n gesinnetjie of 'n groep vriende. Gaste kan op die patio sit en kyk hoe die diere vrylik tussen die huise rondbeweeg.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 2 slaapbanke wat elkeen gemaklike slaapplek is vir 1 persoon bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei vir 4 gaste. Daar is 'n eetarea waar gaste etes saam kan geniet.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels waar gaste die wilde diere soos koedoes, vlakvarke, bokke, sebras en kameelperde kan aanskou. Gaste het 'n privaat braai-area en 'n plonspoel om af te koel na 'n opwindende dag.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid het lugversorging wat op 'n voorafbetaalde basis beskikbaar is. 'n Sekere bedrag word per dag voorsien, maar daarna is dit vir die gas se eie rekening.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Ericka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4166 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Zazu Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4166 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang