6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Zazu Lodge is 'n luukse selfsorghuis in die skilderagtige Kruger Park Lodge Resort. Dit bied 'n gemaklike en rustige omgewing vir gaste, wat hulle in staat stel om die skoonheid van die omliggende natuur te geniet.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kombuis lei na die sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis beskik oor 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n lieflike eetarea. Dit strek tot by die houtdek met 'n sprankelende swembad, perfek om in af te koel gedurende daardie warm somermaande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Zazu Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang