Zebra Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 670 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Zebra Cottage bied gerieflike verblyf vir groot groepe, gesinne of vriende in Drie Kuilen Natuurreservaat in Montagu. Drie Kuilen is sentraal in die reservaat geleë en is naby 'n dam wat dit die ideale ligging vir wateraktiwiteite maak.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel vir 6 toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n pragtige uitsig op die berge.
Buite is daar 'n eet- en braai-area met 'n uitsig op die berge. Daar is 'n houtvuurwarmbad.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Zebra Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elena Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Zebra Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom