Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 24 resensies vir Zebra Cottage
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Willie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Het baie lekker gebly. Kan definitief die plek aanbeveel.

Aangename eienaars. Laat 'n mens baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ernst S
Gesin met klein kinders

Nie die beste plek om te bly nie.

Nie soos wat die plek lyk op foto's nie, krag bly trip, sukkel om mense in die hande te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven P
Saam met vriende

A very nice short break in the bush.

Always enjoy staying in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal dit maklik weer doen.

Skoon, netjies en mooi wild om die huis gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Gesin met klein kinders

Goeie oornagplek in Marloth.

Goeie waarde vir geld en ligging in Marlothpark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arthur S
Saam met vriende

Baie "basic" plek.

Geen luuksheid nie, plat-op-die-aarde plek met basiese goed. Ligging wel goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eucan C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eucan C
Gesin met klein kinders

Very bad.

Not good. They don't have back-up electricity and the fridge is too small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Ons is baie tevrede. Ideale oornagplek vanaf Mosambiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrisia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrisia B

Excellent.

We enjoyed our stay tremendously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie en waarde vir geld.

Baie lekker plekkie, genoeg spasie vir 'n lekker familiekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alida C
Saam met vriende

Een nag oorslaap saam met skoonsuster op pad na die wildtuin.

Geen toiletpapier, hoofslaapkamer bed sonder enige beddegoed, lakens wel beskikbaar, geen kussingslope. Bed bo met gordyne op gevind wat afgeval het, ander bed gebreekte spieël en pakkie kondome. Braaiplek nie skoon, braaitange langs braaier gevind ongewas. Manlike eienaar was baie behulpsaam, het daar aangekom later in middag. Het beddegoed van ander eenheid gebring. Ons ook gehelp met vuur aansteek. Baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dylan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld, kon beter.

Met ons aankoms in by Zebra Cottage, was ons nie seker waar die eenhied is waar ons moes bly nie, Zebra Cottage bordjie was klein en nie goed sigbaar nie, dus het ons na die eienaar se ingaan gery waar die huisnommer goed gemerk was. Dit was wel nie 'n goeie eerste indruk gewees nie a.g.v. die netheid van die erf en omgewing. Ons het wel die eienaar aan die hande gekry en hy het ons uitgewys waar om te parkeer en waar die eenheid is. Met aankoms in die eenheid was die eenheid nie geprep nie, yskaste was warm, waaiers was af, krag het bly trip, swembad water was nie skoon gewees nie, aircon se kragdrade was nie goed geseël nie, boonste stort se waterdrukking was nie reg nie a.g.v. kalk in die stort kop en badkamer fixtures in onderste badkamer soos handdoek rail is los gewees, boonste badkamer se toiletrolhouer was glad nie daar gewees nie. Ons kon met die eienaar reël dat hulle die krag regmaak en ook die swembadwater skoongemaak word. Verder as die bogenoemde, geniet ons altyd die wild en atmosfeer in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Gesin met tieners

Die verblyf was goed. Goeie waarde vir geld.

Die binnekuier-area is ietwat klein vir groepe groter as 4 alhoewel dit slaapplek bied vir ses volwassenes en n kind. Die buitekuierarea is wel beskikbaar maar sal nie werk vir 'n groter groep indien daar slegte weer is nie. Dit is wel 'n baie lekker kuierplek vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Gesin met tieners

Baie rustig gekuier!

Erica en Koos Baie dankie vir jul vriendelikheid en hulp niks was moeite vir julle nie! Ons sou graag langer wou kuier maar Kinders moes terug Gauteng toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, het als wat mens nodig het.

Ons het eintlik net daar geslaap en gestort, heel gerieflik en goed vir ons doeleindes. Die waterdruk in die storte is net baie swak, tot die punt dat ons gesukkel het om te stort. Daar was skaars water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met tieners

Ons het 'n wonderlike tyd by Zebra Cottage gehad.

Koos was 'n ware gasheer en tot vir ons ys gebring! Die diere is om jou, dis wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E
Gesin met tieners

Idyllic.

What a beautiful little gem nestled in Martloth. Everything we needed was right there and the pool a blessing during the exceptionally warm days. Our family enjoyed the stay and the owners are friendly and accommodating. We enjoyed the wildlife that frequented the cottage in the mornings and evenings. The cottage was clean and the beds exceptionally comfortable. We will be returning. We saw so many animals in Marloth Park as well. The children loved taking wildlife pictures. My father enjoyed the visit very much as he could access all the amenities on the ground level. the braai area is stocked with everything you need. There were ample fans and aircon in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre G
Gesin met tieners

Gerieflik vir 4.

Huisies bietjie te na aan mekaar. Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Saam met vriende

Alles wat nodig is.

Hierdie is presies wat ons nodig gehad het: slaapplek, braaiplek en ‘n swembad waar jy kan ontsnap van die hitte na ‘n lekker, lang en warm dag in die Wildtuin. En die kort staproete rivier toe is ‘n wen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Heerlik.

Wat 'n aangename verrassing! Met ons aankoms is ons hartlik deur die eienaar verwelkom. Niks was vir hom te veel moeite nie. Hy het selfs vir ons kleinkinders kom wys waar om vir die nagapies te kyk. Die "cottage" het alles in wat nodig is vir 'n heerlike wegbreek. Ons het heerlik ontspan. Ons kleinkinders was in ekstase oor die wild wat kom kuier het. Ons sal beslis weer by Zebra Cottage bespreek en dit by enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Cottage se terugvoer

Uitstekende gaste! Altyd welkom. Baie dankie vir julle mooi resensie. Net jammer ek het julle gemis. Sal volgende keer moet saam kuier.
Groete
Koos en Ericka

Zebra Cottage
Marlene D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Gerieflik.

Ons het heerlik gekuier in julle cottage. Alles wat nodig is, was daar. Dankie vir julle besorgdheid en bedagsaamheid Erica & Koos, ons het waarlik welkom en tuis gevoel. Die diere wat tot by die huis kom was 'n fees vir almal en ons het die wonderlikste memories en foto's huis toe geneem. Sal beslis weer kom en ook aanbeveel vir al ons familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Cottage se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te ontvang het. Altyd lekker om mense te ontmoet wat die mooi om hulle geniet. Waardeer julle puik gradering van ons plekkie. Motiveer ons om dit te verbeter. As julle weer kom kuier het julle julle eie plonspoel, kan sommer braai en afkoel tergelyke tyd.
Groete,
Koos en Erica

Zebra Cottage
Belinda M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Diens was puik en die mensies was regtig bedagsaam, het dit vreeslik geniet en sal beslis net weer by Zebra Cottage bespreek want ons was met baie respek behandel en ons het tuis gevoel. Absoluut die beste plekkie, ek kan eerlik sê een van die beste plekkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebra Cottage se terugvoer

Baie dankie. Was 'n plesier om julle hier te ontvang. Sien uit na n volgende keer.
Waardering soos die motiveer ons om net te verbeter.

Groete
Koos en Ericka
Zebra cottage

Zebra Cottage
Biddy B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Biddy B

Uiters teleurstellend!

Geen pakplek vir ons klere van enige aard nie, hetsy kas of rak. Met navraag met Ericka word ons in kennis gestel dat die kas verwyder is omdat niemand dit gebruik het nie, so jy leef dus 4 dae uit 'n tas. Geen privaat splash pool, maar kon die hoofhuis s'n gebruik. Die volgende dag was daar mense en ons wou nie inbreuk maak op hulle privaatheid nie. Die sitkamerspasie kan nie 6 mense akkommodeer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyena-straat 4166, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YmQ4ZDgwLTFkOTAtNDUwZi04ZmQ2LTZjODAxYTQwMDY5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 24 5 1 4 4166 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.356428157151 31.804795334988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem