Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Rest Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Zebra Rest-kothuis 3 gaste
Selfsorg
Huisreëls

Zebra Rest Cottage and Eco Farm kan Kruger Wildtuin-safari's, Panoramaroete-toere, en privaat wildplaasritte op versoek reël.
DIe perseel het 'n swembad en 'n jau+cuzzi, asook 2 sebras wat vry rondloop. Tradisionele etes of ontbyt kan bestel word. Daar is 'n klein winkeltjie by ontvangs.
Ekstra gaste kan by die kothuis kampeer teen 'n ekstra koste. Daar is tente te huur.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39142c9f8243ea876c781f311d00f7cd3308cb9d45e46b31182fef3f7b64e735c5459ccb2deb16ad0a5aef341f42eba112ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Portion 45 of the Farm Lovedale Honeybird 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.641349142442 31.235963136868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem